Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Relax @ Marie's

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Hildegarde B
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Pragtig! Dit was perfek! Saam met vriende gekuier. Elkeen het hulle eie ruim slaapkamer met 'n ensuite badkamer. Groot kuierareas. Heerlijke stoep. Dis 'n pragtige plek. Oom Dries het uit sy pad gegaan om ons te help en is 'n ware heer. Sal enige tyd weer soontoe gaan. Beste verblyf van ons 2 weke vakansie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Heerlik gebly - ruim, skoon, netjies. Ons het dadelik tuis gevoel. Lieflike ruim kamers en ontspan areas - alle geriewe waaraan jy kan dink was beskikbaar. Skoon, netjies en die perfekte plek om te ontspan na 'n lang reis. Volgende keer bly ek beslis langer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Donna L
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Very friendly and genuine welcome. 100% for service. We thoroughly enjoyed our stay from checking in to when we checked out.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anita S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2024

Rus & Vrede Vir Jou Siel. Die naweek wegbreek was voortreflik in hierdie ruim woning met soveel geriewe. Daar is meer as genoeg spasie vir klere asook 'n verskeidenheid leesstof om mee te ontspan. Die tuin is 'n groen lushof en is sigbaar deur die slaapkamer venster. Die kinders het die pool-tafel baie geniet - dit was 'n groot aanwins tydens beurtkrag. DSTV was beskikbaar. Daar is ook 'n gesellige stoep met braai geriewe wat uitkyk oor die tuin. Die eienaars was baie tegemoetkomend en dit voel ons ken hul jare reeds. Sal hierdie verblyf heelhartig aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco D
1 nag Saam met vriende
4.6
Mrt 2024

Trip langs die Tuinroete. Ons het lekker gebly. Die kombuis was 'n bietjie oud, maar verder alles reg.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fanie S
1 nag Saam met vriende
4.4
Jul 2024

Die akkommodasie het aan al ons verwagtinge voldoen. Ons het lekker gebly en sal weer daar bly as die geleentheid hom voordoen.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Lesley V
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Apr 2024

Good. It served its purpose.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Frans R
Kort verblyf
4.0
Mei 2024

Dit wat aanvaarbaar lekker gewees, net bietjie vêr van strand af. Verblyf was 50/50 aangenaam. Huis is baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Connie B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Ongelooflik lekker. Dit was ongelooflik fantasies. Die oom en tannie laat jou soos familie voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robert S
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Absoluut fantasties! Ons het dit baie geniet. Die plek was silwerskoon en baie netjies. Baie baie veilige stil omgewing en baie naby aan al die winkels, mall en petrolstasies. Die plek was baie skoon en netjies. Baie groot en beste kuierplek ooit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 290
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R1 290
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dorethea-laan 8, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA89241f1dbd78de1a39961963ecaf807ce65f2236fd0798b4eb1cfab5318d01a8a5b3235377ed9d43cfdeb7fc2a45cdc8cf23?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 290 per nag (plek vir 5) 18 5 1 5 8 Dorethea Avenue Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.047190582719 23.367988465041

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang