Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Relax @ Marie's

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dorethea-laan 8, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 390 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Relax @ Marie's is 'n ruim selfsorghuis in Plettenbergbaai en bied gerieflike verblyf wat ideaal is vir paartjies of 'n gesin.

Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die derde badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, klein oondjie, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, tuimeldroër, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het gemaklike banke en 'n TV. Langs die leefarea is daar 'n kuierarea met 'n pooltafel en 'n enkelbed wat perfek is vir 'n ekstra gas.

Die beskutte stoep het 'n ketelbraai en 'n sitarea waar gaste kan ontspan en kwaliteittyd saam spandeer. Daar is gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

Slaapplek vir 5 mense 2 Slaapkamers 1 Leefarea 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Leefarea

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Openbare vervoer naby
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Gaye H
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxing and wonderful. Stayed 1 night only before moving into our booked accommodation. It was really lovely and could not be more hel...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Deirdre F
Saam met vriende
5.0
Relaxed and enjoyable. Location was brilliant. We thoroughly enjoyed our stay. The couple were really lovely. I would definitely be bac...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Nadia J
5.0
Rustige familie wegbreek. Ons het as gesin die tyd by Relax@Marie vreeslik geniet - die woonarea is huislik en ons was onmiddellik gemaklik en tuis. S...
Sien meer
Nov 2024
Sandra D
Gesin met klein kinders
5.0
5 ster verblyf! Die verblyf by Relax@Marie's was uit die boonste rakke! Marie en haar man was vriendelik en bedagsaam, die eenheid was meer as wat ons...
Sien meer
Okt 2024
Elvardo K
Gesin met tieners
5.0
Ek sien so baie uit na die volgende kuier by Relax @ Maries. Baie, baie, baie lekker.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Dorethea-laan 8, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Relax @ Marie's het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 390
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R 1 390
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dorethea-laan 8, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA89241f1dbd78de1a39961963ecaf807ce65f2236fd0798b4eb1cfab5318d01a8a5b3235377ed9d43cfdeb7fc2a45cdc8cf23?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 390 per nag (plek vir 5) 24 5 1 5 8 Dorethea Avenue Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.047190582719 23.367988465041

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang