Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Relax in Stellenbosch

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Freda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 32 resensies vir Relax in Stellenbosch
Netheid
4.4/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5
Nell-marie L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nell-marie L

Uitstekende gasvrou, ideaal geleë. Was bereid om ook my hondjie te akkommodeer.

Ja, baie en veilig gevoel.

Lenezia K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lenezia K

The stay was lovely.

We enjoyed our stay. It was amazing.

Neil S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Neil S

Just a base for us to travel to close points of interest.

Enjoyable, quiet and relaxing. Could come and go as we liked.

Michael F - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael F

The guesthouse is appropriately named. We had a lovely, relaxing weekend.

The facility was neat and clean. We felt extremely safe and the host was very friendly. I would recommend it to any couple who wishes to get away for a quiet weekend.

Babs H - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Babs H

Alles baie skoon en netjies.

Al klagte wat ek het, dis nie baie privaat met deur na huis. Hoor huismense se doen en late. En dan verwag ek dat toiletsproei darem gegee word, maar toe nie! Dankie vir bo-laken!

Relax in Stellenbosch se terugvoer

Baie dankie vir terugvoer. Ek sal verseker sorg vir toiletsprei volgende keer, dit is 'n item wat ons verskaf. Ons sal kyk na 'n moontlikheid van 'n klankdigtheid oplossing. Dankie vir die terugvoer.

Relax in Stellenbosch
Miceala D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Miceala D

Peaceful

Ideal place for you and your partner to connect and to enjoy the pool view.

Tinus V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tinus V

Die plek is gerieflik, skoon en die mense is baie vriendelik.

Sou 'n plek met lugreëling verkies het, maar die waaier is doeltreffend. Sal weer daarheen gaan.

Relax in Stellenbosch se terugvoer

Die location is korrek aangedui op die webblad. Ek kan ongelukkig nie dit verander nie.
Dankie vir wenk oor lugreeling. Dis definitief iets waaraan ons sal dink vir die toekoms.
Kom kuier gerus weer.

Relax in Stellenbosch
Rhyno D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rhyno D

Uitstekend.

Dit was uitstekend, het die rustigheid geniet.

Natalene V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalene V

Dis baie gerieflik daar en rustige atmosfeer.

Die diens was uitstekend en die plekkie was gemaklik vir twee mense en baie netjies en bestuurder, Freda, se diens en die dame, Linique was uitstekend.

Stanley G - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stanley G

Quiet and peaceful accommodation.

Kind and friendly hosts. The room is clean and private for a peaceful stay. Great location and security.

Vernodi H - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vernodi H

Dit was amazing.

So veilig, tot die hond is so vriendelik!

Magda K - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Magda K

Pragtig, rustige, skoon woonstel.

Ons het baie lekker gebly, rustig gewees. Skoon en netjies, asook veilig.

Jessica B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica B

Absolutely amazing!

Everything was beautiful, the place was clean, their dog is so friendly. They gave us a lot of privacy which we loved. They will definitely be seeing me and my hubby again!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Absoluut ongelooflik!

Alles was pragtig, die plek was skoon, hul hond is so vriendelik. Hulle het ons baie privaatheid gegee waaroor ons mal was. Hulle sal beslis weer my en my man sien!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Adri G - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adri G

Goed geleë en netjies.

Vriendelike diens, netjies, goed geleë, kan dit aanbeveel vir een nag se verblyf.

Shaheeda C - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaheeda C

Lovely overnight.

The Kemps are really organised and I really appreciate the way they treated myself and my kids. We felt comfortable and at home. The apartment is spacious and modern. The single bed needs a new mattress as its really hard. There was coffee, tea etc. Which I didn't expect even soap in the bathroom. A big thanks.

Relax in Stellenbosch se terugvoer

Hi, we are glad you enjoyed your stay. We will supply a mattress for the sleeper coach.
Thank you for your feedback.

Relax in Stellenbosch
Liesel K - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesel K

Logistically exactly what was needed.

I stayed with 2 teenagers for one night - for logistical reasons. Served its purpose.

Michel S - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michel S

Nice place.

Nice spacious room. Kitchen is very basic. Hosts were very helpful. Thank you for the umbrella! More shade or aircon would be a plus. The pool is fine, but renovation was going on in the garden, around the pool.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lekker plek.

Lekker, ruim kamer. Kombuis was baie basies. Gashere was baie behulpsaam. Dankie vir die sambreel! Meer skaduwee of lugversorging sou 'n pluspunt wees. Die swembad is oukei, maar opknapwerk was in die tuin aan die gang en so ook rondom die swembad.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Relax in Stellenbosch se terugvoer

Thank you for staying with us. We are almost done with renovations around the pool. Taking longer than expected, but will be done in March.
Thanks,
Freda

Relax in Stellenbosch
Dina - Marie P - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Dina - Marie P

Beslis nie stil en rustig nie, raserige omgewing.

Woonstel baie skoon en netjies. Vertrek is egter uitgelewer aan middagson en bak vuurwarm. 'n Waaier sal baie handig te pas kom. Verkeer pla baie as 'n mens dit nie gewoond is nie en raserige bure het tot 2 uur gekuier wat my nagrus versteur het, maar dis 'n studentedorp so dis een van daardie dinge! Die plekkie is egter beslis nie vir "plasies" soos ek nie! Die relax was my nie beskore.

Relax in Stellenbosch se terugvoer

Middag,

Daar is 'n waaier in die woonstel. ons het heelwat waaiers so vra gerus volgende keer. Jammer dis maar 'n besige omgewing, om te rus is dit beter om te kom as studente op vakansie is.

Stellenbosch is baie warm en ek het 'n sambreel buite op die stoep om te keer vir die warm son, weet nie of dit jou besoek al daar was nie.

Sal egter defnitief kyk om later 'n aircon in te sit.
Dankie vir terugvoer.

Relax in Stellenbosch
Andre G - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Andre G

Lekker gebly. Verbypan dra baie verkeer. Baie geraas.

Voertuig vas vir vier dae veilig. Moes ongelukkig die vyfde nag op die straat sypaadjie parkeer. Glad nie gelukkig daarmee nie.

Relax in Stellenbosch se terugvoer

Goeie middag,

Die parkeer area aan linkerkant is geallokeer vir woonstelgaste. Ek is jammer ons was nie bewus dat die ander gaste in jou parkeerplek gestaan het, ons sou hul gevra om te skuif. Jammer vir die ongerief.

Groete,
Bles en Freda

Relax in Stellenbosch
Annalise H - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Annalise H

Privacy a problem bedding & towels not clean fresh.

Won't recommend the flat, you can hear the owners family's private conversation through a middle door & visa versa, no aircon, owners did renovations on wooden deck during our stay. Not suitable for hiring out.

Relax in Stellenbosch se terugvoer

Sorry about the renovations on the deck. We have to keep our property maintained. We improved the privacy and installed a patio divider.

The renovations do not interfere with using the swimming pool and the deck is on the main house side.

Sorry for inconvenience

Relax in Stellenbosch
Anonieme gas - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Mercy B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Mercy B

I felt bad with the service we received. It wasn’t worth the money we paid.

The place was not clean upon arrival. We were given dirty linen used by previous guests. Sheets were not changed for the entire three weeks. We had to request toilet paper, coffee, sugar and towels every time. The room still wasn’t cleaned for the entire 2 weeks. No heater was provided and there is no Wi-Fi as indicated before booking. I am never going back nor recommend anybody to go there.

Relax in Stellenbosch se terugvoer

The white linen gets changed before each new customer. We added the extra blankets to the washing list to make sure it doesn't get looked over. For the price per night for the 3 people you were, it doesn't include cleaning daily. As I told you, you have to pay extra if I have to get a cleaner every day. I will make sure that new customers understand that daily cleaning will be on request at extra cost.
Kind regards

Relax in Stellenbosch
Jacqueline F - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Jacqueline F

Dog went for 1 year old.

Aggressive dog on property.

Relax in Stellenbosch se terugvoer

Dear Jacolene,

The location is correctly located on the listing, sorry that you were unhappy about that. We are within walking distance from the schools and 2 minutes from town in a great neighborhood Dalsig.
The parking is secure behind gates and you had keys to lock your door and a remote to open and close the gate. Its unfortunate that you felt there should have been more secure.
So sorry about the dog, he is always kind and loving to our guests.
We always get cleaning services in and are sorry that you felt it wasn't clean enough and I will double check it next time.
I think part of your discomfort was that you had more adults than what you booked for, we tried to help by supplying you with an extra mattress and bedding, but the flat is only sufficient for 2 adults and a sleeper couch for a child as we think 3 adults and a child might have made it a bit crowded.

Thanks for your comments. I will keep it in consideration.

Relax in Stellenbosch
Andre K - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre K

Verrassend en aangenaam.

Eenheid is baie netjies en eienaars baie vriendelik en behulpsaam. Sou net wou aanbeveel dat daar dalk lugversorging geinstalleer word en dat die deur tussen eenheid en huis meer klankdig gemaak word. Andersins het ek heerlik gebly en sal dit beslis aanbeveel vir enige reisiger na Stellenbosch.

Relax in Stellenbosch se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer.

Ons is tans besig om die kamer klankdig te maak.

Sal die moontlikheid ondersoek vir lugversorger.

Relax in Stellenbosch
Karien J - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien J

Baie netjies en gerieflik.

Ek het heerlik gebly by Relax en sy mense. Ek sal definitief in die toekoms weer daar gaan bly!

Beyers K - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beyers K

Netjies, veilig, sentraal.

Uitstekende, veilige, netjiese verblyf, met all geriewe en vriendelike ontvangs. Baie sentraal geleë, goeie waarde vir geld.

Minine K - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Minine K

Ek sal weer kom kuier!

Relax in Stellenbosch sit op 'n goeie plek, naby genoeg aan alles en ver genoeg ook van alles. Maklik om dit te vind. Ek wens net ek kon in die somer maand kom bly het, die swembad het so aanloklik gelyk!! Dankie Relax in Stellenbosch vir die lekker kuier.

Mari D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mari D

Baie gemaklik en gerieflik.

Sien sterre.

Elna D - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna D

Tuis gevoel, veilig en binne ry-afstand van universiteit (wat my rede vir gebruik was).

Sien sterre.

Lorraine V - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine V

Netjies en skoon plus alles wat jy nodig het!

Ons het ons tydjie by Relax in Stellenbosch vreeslik geniet. Plekkie is baie skoon en netjies. Daar is alles wat jy nodig het en die ligging is perfek. Boonop was ons baie vriendelik ontvang en daar was voorsiening gemaak vir ons wat eers middernag daar kon aankom. Ons was baie beïndruk. Akkommodasie word sterk aanbeveel!

Relax in Stellenbosch se terugvoer

Dankie! Bly jul het lekker gebly. Kom gerus weer.

Relax in Stellenbosch
Itegbeyogene E - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Itegbeyogene E

I enjoyed my stay and I wish to visit again.

Nice and cool place. I miss the place.

Corrie L - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Corrie L

Geniet, maar benodig aanpassings.

Behalwe vir ontvangs was eienaars omtrent heeltemal afwesig. TV is gekoppel aan huis en was meestal op kinderkanale en Bollywood. Sou ek nie Woordfees bygewoon het nie sou dit baie frustrerend gewees het. Daar was geen hangers in die kas, enige vorm van 'n waaier of tee soos vir my wat glad nie koffie drink nie. Ook geen melk vir ten minste eerste koppie drinkgoed nie. Die gesin se funksionering (kan meeste gesprekke en geluide hoor) sou baie frustrerend gewees het as jy nie 'n program het om te volg nie.

Relax in Stellenbosch se terugvoer

Ek's so jammer. Die DStv gaan apart gekonnekteer word die week nog.
Ongelukkig is woonstel vas aan huis. So as kinders aan die kant van die woonstel beweeg is hul hoorbaar. Ek sal dit so aanbring op die webblad.
Ek verstaan nie afwesig gedeelte nie. Ons het maar ons eie lewens wat aangaan.
Ons verhuur slegs die woonstel uit.
Ek sal melk en tee ook voortaan voorsien.
Dankie vir terugvoer. Ek hoop die woordfees was lekker.
Groete
Freda

Relax in Stellenbosch
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barrystraat 24, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUecysBjDP7LD18apXyjvNvTDqsKX0senhX44KzI9npOnfTvICr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 32 5 1 5 24 Barry Street Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.951087 18.855676

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang