Relax in Stellenbosch
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Freda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 32
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Nell-marie L - Feb 2024
Algehele gradering
Uitstekende gasvrou, ideaal geleë. Was bereid om ook my hondjie te akkommodeer.
Lenezia K - Jan 2024
Algehele gradering
The stay was lovely.
Neil S - Feb 2024
Algehele gradering
Just a base for us to travel to close points of interest.
Michael F - Des 2021
Algehele gradering
The guesthouse is appropriately named. We had a lovely, relaxing weekend.
Babs H - Feb 2021
Algehele gradering
Alles baie skoon en netjies.
Relax in Stellenbosch se terugvoer
Baie dankie vir terugvoer. Ek sal verseker sorg vir toiletsprei volgende keer, dit is 'n item wat ons verskaf. Ons sal kyk na 'n moontlikheid van 'n klankdigtheid oplossing. Dankie vir die terugvoer.
Miceala D - Des 2020
Algehele gradering
Peaceful
Tinus V - Mrt 2020
Algehele gradering
Die plek is gerieflik, skoon en die mense is baie vriendelik.
Relax in Stellenbosch se terugvoer
Die location is korrek aangedui op die webblad. Ek kan ongelukkig nie dit verander nie.
Dankie vir wenk oor lugreeling. Dis definitief iets waaraan ons sal dink vir die toekoms.
Kom kuier gerus weer.
Rhyno D - Aug 2019
Algehele gradering
Uitstekend.
Natalene V - Jul 2019
Algehele gradering
Dis baie gerieflik daar en rustige atmosfeer.
Stanley G - Apr 2019
Algehele gradering
Quiet and peaceful accommodation.
Vernodi H - Okt 2019
Algehele gradering
Dit was amazing.
Magda K - Mei 2019
Algehele gradering
Pragtig, rustige, skoon woonstel.
Jessica B - Nov 2019
Algehele gradering
Absolutely amazing!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Absoluut ongelooflik!
Alles was pragtig, die plek was skoon, hul hond is so vriendelik. Hulle het ons baie privaatheid gegee waaroor ons mal was. Hulle sal beslis weer my en my man sien!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Adri G - Mei 2019
Algehele gradering
Goed geleë en netjies.
Shaheeda C - Jun 2019
Algehele gradering
Lovely overnight.
Relax in Stellenbosch se terugvoer
Hi, we are glad you enjoyed your stay. We will supply a mattress for the sleeper coach.
Thank you for your feedback.
Liesel K - Apr 2019
Algehele gradering
Logistically exactly what was needed.
Michel S - Feb 2019
Algehele gradering
Nice place.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Lekker plek.
Lekker, ruim kamer. Kombuis was baie basies. Gashere was baie behulpsaam. Dankie vir die sambreel! Meer skaduwee of lugversorging sou 'n pluspunt wees. Die swembad is oukei, maar opknapwerk was in die tuin aan die gang en so ook rondom die swembad.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Relax in Stellenbosch se terugvoer
Thank you for staying with us. We are almost done with renovations around the pool. Taking longer than expected, but will be done in March.
Thanks,
Freda
Dina - Marie P - Feb 2019
Algehele gradering
Beslis nie stil en rustig nie, raserige omgewing.
Relax in Stellenbosch se terugvoer
Middag,
Daar is 'n waaier in die woonstel. ons het heelwat waaiers so vra gerus volgende keer. Jammer dis maar 'n besige omgewing, om te rus is dit beter om te kom as studente op vakansie is.
Stellenbosch is baie warm en ek het 'n sambreel buite op die stoep om te keer vir die warm son, weet nie of dit jou besoek al daar was nie.
Sal egter defnitief kyk om later 'n aircon in te sit.
Dankie vir terugvoer.
Andre G - Sep 2019
Algehele gradering
Lekker gebly. Verbypan dra baie verkeer. Baie geraas.
Relax in Stellenbosch se terugvoer
Goeie middag,
Die parkeer area aan linkerkant is geallokeer vir woonstelgaste. Ek is jammer ons was nie bewus dat die ander gaste in jou parkeerplek gestaan het, ons sou hul gevra om te skuif. Jammer vir die ongerief.
Groete,
Bles en Freda
Annalise H - Jan 2019
Algehele gradering
Privacy a problem bedding & towels not clean fresh.
Relax in Stellenbosch se terugvoer
Sorry about the renovations on the deck. We have to keep our property maintained. We improved the privacy and installed a patio divider.
The renovations do not interfere with using the swimming pool and the deck is on the main house side.
Sorry for inconvenience
Anonieme gas - Mei 2019
Algehele gradering
Mercy B - Jun 2019
Algehele gradering
I felt bad with the service we received. It wasn’t worth the money we paid.
Relax in Stellenbosch se terugvoer
The white linen gets changed before each new customer. We added the extra blankets to the washing list to make sure it doesn't get looked over. For the price per night for the 3 people you were, it doesn't include cleaning daily. As I told you, you have to pay extra if I have to get a cleaner every day. I will make sure that new customers understand that daily cleaning will be on request at extra cost.
Kind regards
Jacqueline F - Mei 2019
Algehele gradering
Dog went for 1 year old.
Relax in Stellenbosch se terugvoer
Dear Jacolene,
The location is correctly located on the listing, sorry that you were unhappy about that. We are within walking distance from the schools and 2 minutes from town in a great neighborhood Dalsig.
The parking is secure behind gates and you had keys to lock your door and a remote to open and close the gate. Its unfortunate that you felt there should have been more secure.
So sorry about the dog, he is always kind and loving to our guests.
We always get cleaning services in and are sorry that you felt it wasn't clean enough and I will double check it next time.
I think part of your discomfort was that you had more adults than what you booked for, we tried to help by supplying you with an extra mattress and bedding, but the flat is only sufficient for 2 adults and a sleeper couch for a child as we think 3 adults and a child might have made it a bit crowded.
Thanks for your comments. I will keep it in consideration.
Andre K - Mei 2018
Algehele gradering
Verrassend en aangenaam.
Relax in Stellenbosch se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer.
Ons is tans besig om die kamer klankdig te maak.
Sal die moontlikheid ondersoek vir lugversorger.
Karien J - Feb 2018
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik.
Beyers K - Jan 2018
Algehele gradering
Netjies, veilig, sentraal.
Minine K - Sep 2018
Algehele gradering
Ek sal weer kom kuier!
Mari D - Okt 2018
Algehele gradering
Baie gemaklik en gerieflik.
Elna D - Feb 2018
Algehele gradering
Tuis gevoel, veilig en binne ry-afstand van universiteit (wat my rede vir gebruik was).
Lorraine V - Mrt 2017
Algehele gradering
Netjies en skoon plus alles wat jy nodig het!
Relax in Stellenbosch se terugvoer
Dankie! Bly jul het lekker gebly. Kom gerus weer.
Itegbeyogene E - Jul 2017
Algehele gradering
I enjoyed my stay and I wish to visit again.
Corrie L - Mrt 2017
Algehele gradering
Geniet, maar benodig aanpassings.
Lees meerRelax in Stellenbosch se terugvoer
Ek's so jammer. Die DStv gaan apart gekonnekteer word die week nog.
Ongelukkig is woonstel vas aan huis. So as kinders aan die kant van die woonstel beweeg is hul hoorbaar. Ek sal dit so aanbring op die webblad.
Ek verstaan nie afwesig gedeelte nie. Ons het maar ons eie lewens wat aangaan.
Ons verhuur slegs die woonstel uit.
Ek sal melk en tee ook voortaan voorsien.
Dankie vir terugvoer. Ek hoop die woordfees was lekker.
Groete
Freda
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Barrystraat 24, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang