Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Relax in Stellenbosch

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.1
Veiligheid
4.6
Nell-marie L
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Uitstekende gasvrou, ideaal geleë. Was bereid om ook my hondjie te akkommodeer. Ja, baie en veilig gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lenezia K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

The stay was lovely. We enjoyed our stay. It was amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neil S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2024

Just a base for us to travel to close points of interest. Enjoyable, quiet and relaxing. Could come and go as we liked.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Michael F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

The guesthouse is appropriately named. We had a lovely, relaxing weekend. The facility was neat and clean. We felt extremely safe and the host was very friendly. I would recommend it to any couple who wishes to get away for a quiet weekend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Babs H
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2021

Alles baie skoon en netjies. Al klagte wat ek het, dis nie baie privaat met deur na huis. Hoor huismense se doen en late. En dan verwag ek dat toiletsproei darem gegee word, maar toe nie! Dankie vir bo-laken!

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Freda
Relax in Stellenbosch
Baie dankie vir terugvoer. Ek sal verseker sorg vir toiletsprei volgende keer, dit is 'n item wat ons verskaf. Ons sal kyk na 'n moontlikheid van 'n klankdigtheid oplossing. Dankie vir die terugvoer.

Miceala D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Des 2020

Peaceful Ideal place for you and your partner to connect and to enjoy the pool view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Tinus V
Kort verblyf
4.4
Mrt 2020

Die plek is gerieflik, skoon en die mense is baie vriendelik. Sou 'n plek met lugreëling verkies het, maar die waaier is doeltreffend. Sal weer daarheen gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Freda
Relax in Stellenbosch
Die location is korrek aangedui op die webblad. Ek kan ongelukkig nie dit verander nie. Dankie vir wenk oor lugreeling. Dis definitief iets waaraan ons sal dink vir die toekoms. Kom kuier gerus weer.

Rhyno D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2019

Uitstekend. Dit was uitstekend, het die rustigheid geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natalene V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2019

Dis baie gerieflik daar en rustige atmosfeer. Die diens was uitstekend en die plekkie was gemaklik vir twee mense en baie netjies en bestuurder, Freda, se diens en die dame, Linique was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stanley G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2019

Quiet and peaceful accommodation. Kind and friendly hosts. The room is clean and private for a peaceful stay. Great location and security.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Freda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barrystraat 24, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUecysBjDP7LD18apXyjvNvTDqsKX0senhX44KzI9npOnfTvICr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 32 5 1 5 24 Barry Street Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.951087 18.855676

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang