Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Relax in Stellenbosch

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barrystraat 24, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Relax in Stellenbosch bied 'n skoon, netjiese selfsorgwoonstel wat op dieselfde perseel as die hoofhuis geleë is, maar het sy eie privaat hek, parkering en ingang. Daar is geen deur na die hoofhuis nie. Die woonstel is in Stellenbosch, naby die Coetzenburg-stadion en die R44 na wynplase, Somerset-Wes en Strand geleë.

Die woonstelletjie het slaapplek vir 2 volwassenes en beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die woonstelletjie het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, yskassie, lugbraaier, eetgerei en breekware. Daar is 'n TV met volledige DStv en 'n klein stoep met ingeboude braaigeriewe. Koffie en tee is met aankoms beskikbaar. Gaste het toegang tot gratis WiFi, 'n swembad, en 'n wasgoed diens is op versoek beskikbaar.

Stellenbosch is 'n historiese dorp in die Wes-Kaap wat omring is deur 'n amfiteater van asemrowende bergreekse. Die perseel is naby skole.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet met bidet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.1
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Marissa V
Besigheidsreis
5.0
Heerlike oornagplekkie. Die plekkie was perfek vir my behoeftes, heerlike oornagplekkie met 'n lekker groot stort.
Okt 2024
Nell-marie L
5.0
Uitstekende gasvrou, ideaal geleë. Was bereid om ook my hondjie te akkommodeer. Ja, baie en veilig gevoel.
Feb 2024
Lenezia K
Saam met lewensmaat
5.0
The stay was lovely. We enjoyed our stay. It was amazing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024
Sheylah B
Saam met vriende
4.8
Comfortable and safe. Very comfortable and clean - appreciated the host arranging two single beds for us!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Neil S
Saam met lewensmaat
4.2
Just a base for us to travel to close points of interest. Enjoyable, quiet and relaxing. Could come and go as we liked.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Freda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Barrystraat 24, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Relax in Stellenbosch het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barrystraat 24, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUecysBjDP7LD18apXyjvNvTDqsKX0senhX44KzI9npOnfTvICr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 34 5 1 5 24 Barry Street Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.951087 18.855676

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang