Relax Inn
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wierda-weg Oos 93, Sandton, 2031, Gauteng
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Relax Inn is 'n oulike selfsorgwoonstel in die hartjie van Sandton. Dit is ideaal vir 2 gaste wat op soek is na 'n romantiese wegbreek.
Die woonstel het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien. Die eetarea het 'n etenstafel met 2 stoeltjies en die sitarea het 'n TV met toegang tot 'n Zap Angola-dekodeerder, Netflix, Showmax en Disney+.
Stoepdeure lei na 'n balkon met 'n uitsig oor die omgewing. Kelderparkeerplek is beskikbaar en gaste kan die kompleks se gemeenskaplike swembad en braai-area benut.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Sabina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Wierda-weg Oos 93, Sandton, 2031, Gauteng
- Gaste dink Relax Inn het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wierda-weg Oos 93, Sandton, 2031, Gauteng