Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Relax on Blair

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blair-laan 2, Monte Serino, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 050 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Relax on Blair is 'n selfsorg-eenheid met 'n privaat ingang in Somerset-Wes. Die grondvloer word deur die eienaars gebruik, terwyl die eerste verdieping, tuin en swembad geheel en al vir die gebruik van gaste is.

Die eenheid bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die eerste en tweede slaapkamers is elk met 'n dubbelbed ingerig. Die derde en vierde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die badkamers is toegerus met 'n bad en 'n stort.

Die oopplan-leefarea het 'n goed toegeruste kombuis met 'n gasstoof, 'n elektriese oond, 'n mikrogolfoond, 'n broodrooster, 'n ketel, 'n yskas-vrieskas en 'n skottelgoedwasser. Die sentrale eetarea het sitplek vir 8 gaste. Die leefarea het 'n binnebraai met 'n see-uitsig. Toegang tot gratis WiFi word verskaf.

Gaste het toegang tot 'n swembad, 'n pragtige tuin, 'n Weber-braai en veilige parkeerplek vir 2 motors. Die eiendom is naby die nabygeleë winkels, wynplase en restaurante.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet met bidet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Relax on Blair
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Esna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Blair-laan 2, Monte Serino, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Relax on Blair het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 050
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R4 050
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blair-laan 2, Monte Serino, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1780582d8aebe8899b902243601bbde70d78a4f3fdfa68265b296219cece9bf4cbba2c17b29cc0112f7bd172a9ae309fa6c3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 050 per nag, vir 8 mense 2 5 1 5 2 Blair Lane Monte Serino 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.061502743498 18.837238736118

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang