Remini
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Retha Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 59
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Linda V - Aug 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Remini se terugvoer
Hallo Linda
Ons waardeer jou positiewe terugvoer rakende julle verblyf by Remini baie. Dit is altyd lekker om julle te huisves.
Groete
Etresia Struwig S - Mei 2024
Algehele gradering
Gasvrou baie vriendelik, die plek is skoon, ruim, privaat met 'n pragtuin.
Remini se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Dit word baie waardeer. Groete
Pieter L - Feb 2024
Algehele gradering
Ruim akkommodasie geen load shedding.
Remini se terugvoer
Baie dankie Pieter vir jou positiewe terugvoer - dit word baie waardeer. Dit was 'n plesier om jou en jou vrou te huisves.
Groete
Lucille B - Jan 2024
Algehele gradering
Vriendelike eienaars wat ons verwelkom het. Die plekkie het soos ons eie tuiste.
Remini se terugvoer
Baie dankie, Lucille, vir jou positiewe terugvoer oor jou en jou familie se verblyf by Remini. Ons waardeer dit baie! Jou positiewe terugvoer dien as motivering vir die toekoms. Groete
Wayne E - Des 2023
Algehele gradering
Puik verblyf. Alles en nog meer wat ons gesoek het.
Remini se terugvoer
Baie dankie, Wayne, vir jou positiewe terugvoer. Ons waardeer dit baie. Dit was 'n groot plesier om jou en jou gade te akkommodeer. Groete
Leriell E - Sep 2023
Algehele gradering
Dit was baie lekker, alhoewel dit koud was. Ons het dit geniet by Remini.
Remini se terugvoer
Baie dankie vir jul positiewe terugvoer oor julle verblyf by Remini al was dit so 'n koud. Ons waardeer dit baie. Dit was 'n groot plesier om julle te huisves en ons kyk uit na julle volgende besoek. Groete
Maryke V - Sep 2023
Algehele gradering
Vriendelik ruim en skoon.
Remini se terugvoer
Julle positiewe terugvoer oor julle verblyf by Remini word baie waardeer. Dit was 'n groot plesier om julle te huisves. Groete
Linda V - Jun 2023
Algehele gradering
Awesome plekkie.
Remini se terugvoer
Dit was 'n groot plesier om julle te huisves en ons sien uit na julle volgende besoek. Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons waardeer dit werklik baie.
Suretha V - Apr 2023
Algehele gradering
Veilige en netjiese akkommodasie.
Lees meerRemini se terugvoer
Baie dankie Suretha vir al die positiewe dinge wat jy t.o.v. Remini genoem het in jou resensie. Ons waardeer dit werklik baie. Dit was n groot plesier om julle te huisves. Ons het julle as baie gemaklike gaste ervaar en jul dogtertjie se speel en gesels in die tuin was soos musiek op ons ore - mis dit baie. Sien uit na julle volgende besoek.
Erwin H - Feb 2023
Algehele gradering
Very nice place, the best equipped place against load shedding.
Remini se terugvoer
Thank you for your positive response. It is highly appreciated. It was a great pleasure to accommodate you. Enjoy the rest of your stay in South Africa. Regards.
Allister H - Jan 2023
Algehele gradering
Dit was uitstekend. Vriendelike ontvangs gehad.
Remini se terugvoer
Ons is so bly dat julle jul verblyf by Remini geniet het. Baie dankie vir jul positiewe terugvoer, dit beteken vir ons baie.
Groete
Ockert V - Okt 2023
Algehele gradering
Baie lekker en ontspannend.
Ria P - Mrt 2023
Algehele gradering
Wij hebben een hele fijne tijd bij Remini gehad. Alles was perfect. Heel gastvrije mensen.
Remini se terugvoer
Dit was 'n groot plesier om julle te huisves. Baie dankie vir jou positiewe terugvoering.
Helna S - Feb 2023
Algehele gradering
Pragtige plek, rustige kuier.
Remini se terugvoer
Ons waardeer julle positiewe terugvoer rakende jul verblyf by Remini werklik baie. Dit was 'n groot plesier om julle te huisves en sien uit na julle volgende besoek.
Lenie J - Feb 2023
Algehele gradering
Baie skoon, rustig en veilig. Voel soos huis weg van huis. Ons sal beslis weer gaan.
Remini se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering.
Nita C - Nov 2023
Algehele gradering
Reminihuisvesting en geriewe van die beste en is 'n ideale korttermyn verblyf opsie.
Remini se terugvoer
Hallo Nita
Ons bly al 33 jaar hier en ons en ons gaste het nog nooit enige veiligheidsbedreigings gehad nie. Behalwe al die veiligheidsheinings om die erf is daar ook verborge alarms in die tuin en die gebou. Verder het ons 'n uitstekende en betroubare veiligheidsdiens wat baie vinnig reageer.
Karin B - Okt 2023
Algehele gradering
Heerlike kuier. Vriendelike en behulpsame eienaars.
Landie U - Des 2022
Algehele gradering
Amazing place to stay.
Lees meerRemini se terugvoer
Hallo Landie, baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Baie bly julle het jul verblyf geniet. Groete
Muki P - Des 2022
Algehele gradering
It was fantastic.
Remini se terugvoer
Hallo Muki,
Thank you for your positive feedback.
It is highly appreciated. It was a great pleasure to accommodate you and your family. I hope to see you again in future.
Kind regards,
Hugo H - Jun 2022
Algehele gradering
Baie netjiese fasiliteite met eienaars wat uit hulle pad gaan om dit vir jou aangenaam te maak.
Lees meerRemini se terugvoer
Hallo Hugo
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer t.o.v. julle verblyf by Remini. Ons waardeer dit werklik baie. Ons is so bly ons kon julle karavaan ook akkommodeer al was dit in ons doodloop straat. Ons sien baie uit na julle volgende besoek.
Pieter S - Jun 2022
Algehele gradering
Fantasties!
Remini se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons waardeer dit werklik baie. Dit was vir ons 'n groot plesier om jou en jou twee seuns te akkommodeer. Ons kyk uit vir julle volgende besoek. Groete
Karina R - Apr 2022
Algehele gradering
Baie dankie, ons het heerlik gebly.
Remini se terugvoer
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Ons waardeer dit werklik baie. Dit was 'n groot plesier om julle te huisves en ons sien uit na julle volgende besoek.
Groete
Kevin O - Apr 2022
Algehele gradering
Excellent.
Remini se terugvoer
It was a great pleasure to accommodate two such appreciative persons at Remini. Thank you for your positive feedback We appreciate it so much. Looking forward to see you again.
Sunet S - Apr 2022
Algehele gradering
Rustige, knus atmosfeer.
Remini se terugvoer
Dit was 'n groot plesier om julle te huisves. Behalwe dat julle baie aangename gaste was, het julle die woonstel in 'n perfekte toestand gelaat. Ons kan julle vir enige gasheer aanbeveel. Baie dankie vir jul positiewe terugvoer rakende jul verblyf by Remini - dit word werklik baie waardeer.
Anita S - Feb 2022
Algehele gradering
Retha en Nic se harte is so mooi soos hul tuin.
Remini se terugvoer
Baie dankie vir jul positiewe terugvoer. Dit word baie waardeer - die brandstof vir die pad vorentoe. Dit was 'n groot plesier om julle te huisves.
Joss E - Okt 2022
Algehele gradering
Dit was baie ontspannend.
Remini se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer - dit word baie waardeer. Dit was 'n plesier om jou en jou 2 seuns te huisves.
Gerrit R - Apr 2022
Algehele gradering
Rustig.
Remini se terugvoer
Jul positiewe terugvoer oor julle verblyf by Remini word baie waardeer. Dit was 'n plesier om julle te huisves.
Mooi bly en groete
Stiaan J - Aug 2022
Algehele gradering
Baie netjiese akkommodasie,.
Pieter O - Okt 2021
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs.
Remini se terugvoer
Jul positiewe terugvoer beteken werklik vir ons so baie - dit dien as brandstof vir die toekoms. Weereens baie baie dankie.
John D - Okt 2021
Algehele gradering
Net lekker!
Remini se terugvoer
Ons waardeer jou positiewe terugvoer werklik so baie. Dit was vir ons baie lekker om jou en jou 2 seuns te huisves.
Janine M - Aug 2021
Algehele gradering
Heerlik. Pragtig, netjies en vriendelike gashere.
Remini se terugvoer
Baie dankie Janine. Jou positiewe terugvoer word baie waardeer.
Groete
Leon D - Jun 2021
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld, stil, gerieflik, veilig en 'n pragtige tuin.
Remini se terugvoer
Dit was 'n groot plesier om julle te huisves. Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit word baie waardeer. Groete
Herman H - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie lekker gewees.
Remini se terugvoer
Baie dankie vir positiewe terugvoer. Word baie waardeer, Groete.
Newton B - Feb 2021
Algehele gradering
Eienaar was gasvry, behulpsaam en 'n heerlike plek om te bly.
Remini se terugvoer
Hallo Glenn
Dit was vir ons 'n groot plesier om julle by Remini te huisves. Baie dankie vir jul positiewe terugvoer - dit word baie waardeer. Groete
Llou-anne U - Des 2021
Algehele gradering
Host very friendly.
Lee M - Sep 2021
Algehele gradering
Was baie lekker.
Benjamin T - Mrt 2021
Algehele gradering
Vriendelike gasheer en gasvrou. Rustige atmosfeer, pragtige tuin.
Michelle O - Apr 2021
Algehele gradering
Hosts are friendly and welcoming.
Adele W - Nov 2020
Algehele gradering
Heerlike gekuier. Uitstekende waarde vir geld.
Remini se terugvoer
Ons waardeer julle positiewe terugvoer werklik baie. Baie dankie daarvoor.
Groete
Jeannie G - Nov 2020
Algehele gradering
Lekker gekuier. Gasvrou en gasheer baie behulpsaam.
Hannetjie S - Okt 2020
Algehele gradering
Oornag Jeffreys Baai
Remini se terugvoer
Baie dankie vir jul positiewe terugvoer. Ons waardeer dit baie.
Elmari V - Okt 2020
Algehele gradering
Baie goeie plek vir verblyf. Skoon, netjies, vriendelik
Remini se terugvoer
Baie dankie vir positiewe terugvoer. Dit word baie waardeer.
Lisa B - Okt 2020
Algehele gradering
Great!
Marian A - Mrt 2020
Algehele gradering
Die eienaars van die plek is vriendelik, plek was baie net en daar was geen probleme nie.
Ria P - Okt 2020
Algehele gradering
Pragtig, netjies en skoon.
Nadia N - Sep 2019
Algehele gradering
Great!
Remini se terugvoer
Baie dankie Nadia!.
Johan J - Aug 2019
Algehele gradering
Stil, gerieflik, skoon, veilig en alles wat 'n mens benodig.
Remini se terugvoer
Baie dankie vir jul positiewe terugvoer oor Remini. Ons waardeer dit baie. Sien uit daarna om julle weer hier by ons te huisves. Mooi bly.
Igna B - Aug 2019
Algehele gradering
Heerlike verblyf!
Remini se terugvoer
Baie dankie Igna en Elna vir jul positiewe terugvoer oor Remini. Ons waardeer dit werklik baie.
Pieter B - Apr 2019
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld!
Remini se terugvoer
Baie dankie Pieter vir jou positiewe terugvoer. Dit word baie waardeer.
Ronel V - Mrt 2019
Algehele gradering
Awesome.
Riana D - Feb 2019
Algehele gradering
Rustige en netjiese verblyf!
Remini se terugvoer
Baie dankie. Sien uit na julle volgende kuier.
Celeste P - Jan 2019
Algehele gradering
Hemelse verblyf.
Remini se terugvoer
Baie dankie. Dit was 'n groot plesier om julle te huisves. Ons sien uit na julle volgende besoek.
Christa J - Jan 2019
Algehele gradering
Wow, wow, wow.
Remini se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Waardeer dit baie. Dit was vir ons 'n groot plesier om julle hierby Remini te huisves.
Groete
Linay B - Des 2019
Algehele gradering
Remini sien ons gou weer!
Sharon C - Jul 2019
Algehele gradering
Dit was aangenaam.
Janinke D - Jan 2019
Algehele gradering
Netjies en gemaklik, net wat ek en my gesin gesoek het.
Remini se terugvoer
Baie dankie vir jul positiewe terugvoer. Ons waardeer dit werklik baie.
Groete
Colet M - Jan 2019
Algehele gradering
Baie netjies and baie goed ingerig.
Remini se terugvoer
Jou positiewe terugvoer word baie waardeer. Ons sien uit daarna om julle weer te huisves.
Michelle L - Des 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Remini se terugvoer
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Dit beteken vir ons so baie!
Marius V - Des 2018
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, netjiese wooneenheid en eienaars altyd behulpsaam.
Remini se terugvoer
Julle positiewe terugvoer beteken vir ons baie. Dit was vir ons 'n plesier om julle as gaste by Remini te ontvang.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders onder 4
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Leadwoodstraat 54, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang