Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Remini

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 59 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Linda V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Waarde vir geld. Altyd lekker om daar te oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Retha
Remini
Hallo Linda Ons waardeer jou positiewe terugvoer rakende julle verblyf by Remini baie. Dit is altyd lekker om julle te huisves. Groete

Etresia Struwig S
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Gasvrou baie vriendelik, die plek is skoon, ruim, privaat met 'n pragtuin. Heerlik gebly by Remini.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Retha
Remini
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Dit word baie waardeer. Groete

Pieter L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Ruim akkommodasie geen load shedding. Baie lekker gebly, vriendelike eienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Retha
Remini
Baie dankie Pieter vir jou positiewe terugvoer - dit word baie waardeer. Dit was 'n plesier om jou en jou vrou te huisves. Groete

Lucille B
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Vriendelike eienaars wat ons verwelkom het. Die plekkie het soos ons eie tuiste. Baie lekker! Tuis! Netjies!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Retha
Remini
Baie dankie, Lucille, vir jou positiewe terugvoer oor jou en jou familie se verblyf by Remini. Ons waardeer dit baie! Jou positiewe terugvoer dien as motivering vir die toekoms. Groete

Wayne E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Puik verblyf. Alles en nog meer wat ons gesoek het. Sal so ver gaan en sê dit was die beste verblyf wat ons al ooit deur LekkeSlaap verkry het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Retha
Remini
Baie dankie, Wayne, vir jou positiewe terugvoer. Ons waardeer dit baie. Dit was 'n groot plesier om jou en jou gade te akkommodeer. Groete

Leriell E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Dit was baie lekker, alhoewel dit koud was. Ons het dit geniet by Remini. Ons het onsself baie geniet. Ons sal enige tyd weer daar kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Retha
Remini
Baie dankie vir jul positiewe terugvoer oor julle verblyf by Remini al was dit so 'n koud. Ons waardeer dit baie. Dit was 'n groot plesier om julle te huisves en ons kyk uit na julle volgende besoek. Groete

Maryke V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Vriendelik ruim en skoon. Die ontvangs was baie vriendelik en gasvry gewees. Die plekkie was mooi, skoon gewees met die mooiste uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Retha
Remini
Julle positiewe terugvoer oor julle verblyf by Remini word baie waardeer. Dit was 'n groot plesier om julle te huisves. Groete

Linda V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Awesome plekkie. Eienaars baie vriendelik en behulpsaam. Sal beslis weer daar bly. Rustige plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Retha
Remini
Dit was 'n groot plesier om julle te huisves en ons sien uit na julle volgende besoek. Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons waardeer dit werklik baie.

Suretha V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Veilige en netjiese akkommodasie. Baie netjiese en skoon akkommodasie, alles wat mens benodig. Veilige parkering vir voertuie. Lekker ruim tuin, ons kind het so lekker gespeel en al die mooi voëltjies geniet. Mooi dek wat see uitsig het met braai geriewe. Elke vertrek het herlaaibare ligte en 'n gasstoof met 'n ketel wat op die gasstoof gebruik kan word, dit maak die loadshedding soveel gemakliker, mens kan aangaan soos normaal. Die eienaars was baie gasvry en vriendelik, help graag met enige navrae. Lekker privaat met 'n vakansie gevoel. Ons sal beslis weer Remini besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Retha
Remini
Baie dankie Suretha vir al die positiewe dinge wat jy t.o.v. Remini genoem het in jou resensie. Ons waardeer dit werklik baie. Dit was n groot plesier om julle te huisves. Ons het julle as baie gemaklike gaste ervaar en jul dogtertjie se speel en gesels in die tuin was soos musiek op ons ore - mis dit baie. Sien uit na julle volgende besoek.

Erwin H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Very nice place, the best equipped place against load shedding. Easy to walk to shops or beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Retha
Remini
Thank you for your positive response. It is highly appreciated. It was a great pleasure to accommodate you. Enjoy the rest of your stay in South Africa. Regards.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Retha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 59

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R680
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R680
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leadwoodstraat 54, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAG07fW6SoReO8QFCE7YnmenU3VyquMDvhqjCqNzVxh6h5G6Etje?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag (plek vir 2) 59 5 1 5 54 Leadwood Street Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0366069 24.924575

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang