Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Renanda Trout and Leisure Farm

Selfsorg

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Johan H
Kort verblyf
4.8
Mrt 2023

Heerlik gekuier! Genoeg vir almal om te doen. Ons het die huis volgemaak vir my dogter se 21ste verjaarsdag. Baie mooi en rustige atmosfeer. Seuns het 'n paar baars gevang in die damme! Twee hondjies was ook saam. Net 25min Dullstroom toe vir die wat wil rondloop. Huis is baie goed toegerus en netjies. Ons het niks kortgekom nie. Sal beslis weer oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maria D
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Aug 2020

Heerlik rustig! Dit was lekker dankie. Ons sal net aanbeveel dat braaihout verskaf word, of dat besoekers in kennis gestel word om eie hout te bring. Maar baie netjies, rustig en mooi!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Deidre T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2019

Amazing experience, lovely place to stay. We had a ball at Renanda. Hannes, the caretaker was very accommodating and helpful. The farm was beautiful. Loads of buck, horses and the call of the jackals at night. We will be back again with more family members. The white linen and pillows were amazing. When we arrived we were greeted with white gowns and slippers on each bed. The fireplace in the middle of the lounge was lovely. We took our four dogs and they had an absolute blast. Thank you so much for such a beautiful place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2019

A beautiful farm house which was well equipped for self catering and wonderful hosts. The stay was wonderful and the kids loved the farm experience. Thank you for a great weekend break. We look forward to come visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.6
Jan 2019

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Johan G
Kort verblyf
5.0
Apr 2018

Rustig weg van stadsverkeer, heerlike plaas atmosfeer. Ons het baie lekker gekuier, die eienaar was baie hulp vaardig en gasvry. Sal beslis weer wil teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Terence M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Mrt 2018

Baie mooi omgewing. Was baie behulpsaam, die wekrers het my kinders baie mooi gehelp met perdry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Petro V
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Apr 2018

Rustig. Ons kon nie die stoof aan die gang kry nie, maar die res was perfek. Ons het ook nie besef die akkommodasie word nie gediens nie, maar was perfek daarmee.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jacqui P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.2
Apr 2018

Lovely place, but dams not stocked. Accommodation was nice and the family we're very accommodating and our kids had a ball. A few things didn't work, but they were fixed right away and the farm manager was very helpful. We were disappointed that this is billed as a fly fishing destination and the dams we're not stocked with trout.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Rentia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R4 400
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R4 400
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Elandskloofplaas, Langs die R540, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU3Njk3YTI5LTkzMzItNDcxMy1iYjUyLTk2OGZmNzEzMDVkOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 400 per nag, vir 8 mense 9 5 1 5 Farm Elandskloof Off the R540 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -25.504638888889 30.1355

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang