Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Ramsgate Rendezvous 15

Selfsorg
So.
27ste27Apr
Mo.
28ste28Apr
Di.
29ste29Apr
Wo.
30ste30Apr
Do.
1ste1Mei
Vr.
2de2Mei
Sa.
3de3Mei
So.
4de4Mei
Mo.
5de5Mei
Ramsgate Rendezvous 15
Slaapplek vir tot 2 mense
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R925.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Spesiale Aanbod

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 8 Apr 2025 tot 30 Sep 2025.

Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

'n Breekskadedeposito word per bespreking gehef, wat binne 7 werksdae na uitklok terugbetaal sal word, mits die eenheid in dieselfde toestand gelaat word as met aankoms en dat alles in orde is.

Rapporteer asb. enige afwykings of skade in die eenheid binne 12 werksure by die kantoor.

Rook is in die eenheid verbode en gaste word verplig om buite te rook. Indien gaste nie by die reël hou nie, kan hulle deposito verbeur word ten einde gordyne, matte en meubels te stoomskoonmaak.

Sou die eienaar vind dat daar meer gaste in die eenheid bly as wat bespreek het, of dat gaste die totale kapasiteit oorskry, sal die deposito verbeur word.

Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Let dat hierdie eenheid 'n DStv-koppelpunt het, so bring asb. jou eie dekodeerder, slimkaart en kabels - nie 'n PVR- of Explora-dekodeerder nie.

Bring asb. jou eie bad- en strandhanddoeke. Alle beddegoed word voorsien. Komplimentêre toiletpapier en sepies word voorsien, maar omdat hierdie eenheid selfsorg is, moet dit op jou eie koste aangevul word. Onthou ook om opwasmiddel en ander skoonmaakmiddels wat jy dalk wil gebruik saam te bring.

Skoonmaakdienste kan tussen 08:30 en 14:30 vir jou gereël word, naweke en openbare vakansiedae uitgesluit. Hierdie moet minstens 48 uur vooruit deur die kantoor bespreek word en moet vooraf betaal word en nie direk na die skoonmaker. Let dat hierdie diens onderhewig is aan die beskikbaarheid, veral gedurende hoogseisoene.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 550
R 1 550 R 1 395
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 550
R 1 550 R 1 395
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Bream-singel, Ramsgate-strand, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA639f2b7cffeab9be618c685bc13f80f86896929e7e003571ac4c68b99fa9d7b58ec221ab85ab81074285fce9f9375a2afcde?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 550 nouVanaf R1 395 per nag (plek vir 6) 1 5 1 4 Bream Crescent Ramsgate Beach 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -30.885936339865 30.352934578712

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011