Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rene's Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Rachel B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Will recommend to anyone! Beautiful setting and everything you need. Stayed well. The host was attentive and really went the extra mile to make our stay as comfortable as possible.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise D
1 nag
5.0
Feb 2023

Lekker gewees vir oornag. René is baie gasvry en het geduldig al my vrae beantwoord. Sal enige tyd weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christelle K
1 nag
5.0
Jan 2023

Vriendelik en hulpvaardig. Alles wat jy van 'n gastehuis verwag na 'n lang reis. Ekstra moeite gedoen om ons tuis te laat voel en selfs vir ouma 'n bord gekookte kos vir aandete gereël. Ook een van die min plekke in Douglas en omgewing wat honde toelaat, so dit is 'n groot plus vir al ons mense wat met hulle hondekinders ook reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rene
Rene's Guesthouse
Goeie dag Christelle. Dit was wonderlik om julle te ontmoet. Baie dankie vir die mooi woorde en ons is baie bly dat julle n goeie en rustige tydjie by ons gehad het met julle honde kinders. Julle is almal enige tyd weer welkom. Groete Rene

Dawid M
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Aug 2024

Ons het net oorgeslaap op reis na ons eindbestemming. Baie lekker geslaap. Geriewe is top klas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Rene
Rene's Guesthouse
Dankie Hentie Bly julle het lekker gebly. Hoop om weer te sien. Mooi dag Rene

Hentie R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2024

Rene's kan ek met groot vrymoedigheid aanbeveel. Rene's is 'n oase in 'n dorp waar dienslewering op die oog af tekortskiet. Die plek is baie netjies en goed ingerig. Die ontbyt is ook die regte plek om jou dag mee te begin.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Devonshire C
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Jul 2024

Fantastiese ervaring. Vriendelike mense, netheid en stylvol.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Martin D
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Des 2023

Altyd 'n plesier om daar te bly. Bly altyd lekker, dit bly 'n voorkeur.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Wanda D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Uitstaande. Ons verblyf daar was werklik uitstaande.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rene
Rene's Guesthouse
Goeie dag Wanda. Ons is baie bly dat julle julle tydjie by ons geniet het. Hoop om julle weer gou te sien. Groete Rene

Mokhele T
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2022

It's a nice place for a break and some quiet. I managed to visit the confluence of the Vaal and Orange River.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rene
Rene's Guesthouse
We appreciate your 5 star response and we are glad that you had a relaxing stay with us. Please come again.

Jenny M
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2022

Uitstekend. Let asb. op adres wat vir gaste gegee word. Ons het in vreemde woongebied beland. Ons het tuisgegaan in kamers 2, 3 en 4. Daar is 'n pragtige Binnenhof met klein swembadjie wat ons terdeë benut het. Kamers skoon, netjies en diens vriendelik en verwelkomend. Die ontbyt was heerlik met flink bediening.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rene
Rene's Guesthouse
Ons is baie bly dat julle lekker gebly het, dit was wonderlik om julle almal te ontmoet. Kom gerus weer as julle hier deur ry.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Rene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R890
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R890
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 27 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 20, Douglas, 8730, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcfbba8bbd53ceafba05fec4db1377dcd68014e7ce0663dfec00a44f01ff72f9cd19ba60d6078284a85d4653bf848e935c43b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag (plek vir 2) 30 5 1 5 20 Church Street Douglas 8730 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.0536188 23.7761359

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang