Rene's Guesthouse
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Rene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 30
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Rachel B - Feb 2024
Algehele gradering
Will recommend to anyone! Beautiful setting and everything you need.
Louise D - Feb 2023
Algehele gradering
Lekker gewees vir oornag.
Christelle K - Jan 2023
Algehele gradering
Vriendelik en hulpvaardig. Alles wat jy van 'n gastehuis verwag na 'n lang reis.
Rene's Guesthouse se terugvoer
Goeie dag Christelle. Dit was wonderlik om julle te ontmoet. Baie dankie vir die mooi woorde en ons is baie bly dat julle n goeie en rustige tydjie by ons gehad het met julle honde kinders. Julle is almal enige tyd weer welkom. Groete Rene
Dawid M - Aug 2024
Algehele gradering
Ons het net oorgeslaap op reis na ons eindbestemming.
Rene's Guesthouse se terugvoer
Dankie Hentie
Bly julle het lekker gebly. Hoop om weer te sien.
Mooi dag
Rene
Hentie R - Sep 2024
Algehele gradering
Rene's kan ek met groot vrymoedigheid aanbeveel.
Devonshire C - Jul 2024
Algehele gradering
Fantastiese ervaring.
Martin D - Des 2023
Algehele gradering
Altyd 'n plesier om daar te bly.
Wanda D - Des 2022
Algehele gradering
Uitstaande.
Rene's Guesthouse se terugvoer
Goeie dag Wanda. Ons is baie bly dat julle julle tydjie by ons geniet het. Hoop om julle weer gou te sien. Groete Rene
Mokhele T - Jan 2022
Algehele gradering
It's a nice place for a break and some quiet.
Rene's Guesthouse se terugvoer
We appreciate your 5 star response and we are glad that you had a relaxing stay with us. Please come again.
Jenny M - Jan 2022
Algehele gradering
Uitstekend. Let asb. op adres wat vir gaste gegee word. Ons het in vreemde woongebied beland.
Rene's Guesthouse se terugvoer
Ons is baie bly dat julle lekker gebly het, dit was wonderlik om julle almal te ontmoet. Kom gerus weer as julle hier deur ry.
Tertius V - Jan 2022
Algehele gradering
Oornag op pad huis toe.
Rene's Guesthouse se terugvoer
Tertius, ons is baie bly dat julle julle oornag geniet het en dat julle ons wereld hier bietjie kon beleef het met al die waters. Kom gerus weer.
Alwyn D - Des 2021
Algehele gradering
Perfek vir 'n oornag op pad Kaap toe.
Rene's Guesthouse se terugvoer
Hi Alwyn, baie dankie vir die positiewe comment. Hoop om julle gou weer te sien. Groete
Lucinda G - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Skoon en netjies.
Rene's Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Lucinda.
Ons hoop om julle gou weer te sien.
Anna se ook baie dankie vir die kompliment.
Marianna S - Apr 2021
Algehele gradering
Gerieflik, vriendelik.
Anandi V - Mrt 2020
Algehele gradering
Dit was heel rustig.
Rene's Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Anandi.
Hoop om jou gou weer te sien.
Monja S - Des 2020
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Rene's Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Monja.
Hoop om julle gou weer te sien.
Veilig reis.
Tina K - Mei 2019
Algehele gradering
Skoon, netjies en goed geleë.
Riana D - Jun 2019
Algehele gradering
Netjiese verblyf.
Rene's Guesthouse se terugvoer
HI Riana
Ek is so jammer oor die parkering. Ons is besig met die munisipaliteit oor ekstra parkering op die sypaadjie , maar dit gaan maar moeilik. Ontbyt word elke dag bedien, daar moet net vooraf gereel word daarvoor. n Vol Engelse ontbyt word bedien vanaf 7 uur elke oggend. Baie dankie vir jou terugvoering en ek hoop om jou weer te sien.
Rene
Chris D - Des 2019
Algehele gradering
Gemengde gevoelens.
Lees meerFerdi S - Des 2018
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Stephan V - Des 2018
Algehele gradering
Gerieflike verblyf, gawe gasvrou.
Anina M - Sep 2017
Algehele gradering
Heerlike rusplek op pad huis toe!
Rene's Guesthouse se terugvoer
Beste Anina,
Baie dankie, kom maak volgende keer 'n draai oppad blomme toe. Bly julle het lekker gebly.
Groete,
Rene
Johan S - Aug 2017
Algehele gradering
Baie aangename ervaring!
Rene's Guesthouse se terugvoer
So Baie Bly julle het geniet. Hoop ons sien weer!!
Rene
Jacolene O - Jun 2017
Algehele gradering
Wonderlik en gasvry.
Rene's Guesthouse se terugvoer
Dankie Jacolene
Hoop jy kom kuier weer in Douglas
Rene
Walter B - Des 2016
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs, kamer baie netjies en skoon.
Rene's Guesthouse se terugvoer
Thank You Walter
That was a big pleasure and I hope you have a fantastic holiday.
Rene
Karien G - Okt 2016
Algehele gradering
Gerieflik en gasvry.
Rene's Guesthouse se terugvoer
BaieDankie vir die positiewe kommentaar. Waardeer dit baie
Rene
Chris F - Apr 2016
Algehele gradering
Kwaliteit koffie behoort 'n basiese mensereg te wees. Was teleurgesteld dat hulle dit nie bied nie.
Rene's Guesthouse se terugvoer
Beste Chris,
Baie dankie vir jou terugvoering, ek maak altyd staat op my gaste se eerlikheid. Kan jy dalk vir my aanbeveel na watter tipe koffie jy verwys? Daar is 'n standaard koffie en tee fasiliteit in die kamers beskikbaar. Ek het ook my personeel aangespreek oor hulle onvriendelikheid.
Groete,
Rene
Johan L - Mei 2015
Algehele gradering
Heerlike tyd gehad.
Gerhard L - Mei 2015
Algehele gradering
Dit was 'n goeie oornagplek.
Rouxne J - Nov 2014
Algehele gradering
Ons het in die nuwe deel van die gastehuis gebly. Dit was baie skoon, netjies en lekker ruim.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 27 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 20, Douglas, 8730, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang