Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rene's Guesthouse

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 27 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 20, Douglas, 8730, Noord-Kaap
  • Vanaf R890 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Rene's Guesthouse het in 2000 tot stand gekom en bied 15 gerieflike, moderne, aparte kamers met en suite-badkamers, lugversorging, DStv en veilige parkeerplek.

Die gastehuis beskik oor dubbelkamers, luukse kamers en enkelkamers. Die dubbel- en luukse kamers het elkeen 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort. Die enkelkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad. Elke kamer het 'n mikrogolfoond, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste het toegang tot 'n swembad en 'n dek waar hulle lekker kan ontspan.

Douglas is 'n historiese dorp naby 2 groot rivier, die Oranjerivier en die Vaalrivier. Daar is 'n verskeidenheid buitelug-aktiwiteite, soos 'n romantiese bootvaart, wynplase, wildtoere en 'n gholfbaan met 9 putjies.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Rachel B
Saam met lewensmaat
5.0
Will recommend to anyone! Beautiful setting and everything you need. Stayed well. The host was attentive and really went the extra mile...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2024
Louise D
5.0
Lekker gewees vir oornag. René is baie gasvry en het geduldig al my vrae beantwoord. Sal enige tyd weer daar oorslaap.
Feb 2023
Christelle K
5.0
Vriendelik en hulpvaardig. Alles wat jy van 'n gastehuis verwag na 'n lang reis. Ekstra moeite gedoen om ons tuis te laat voel en selfs vir ouma 'n bo...
Sien meer
Jan 2023
Dawid M
Gesin met klein kinders
4.6
Ons het net oorgeslaap op reis na ons eindbestemming. Baie lekker geslaap. Geriewe is top klas.
Aug 2024
Devonshire C
Saam met vriende
4.0
Fantastiese ervaring. Vriendelike mense, netheid en stylvol.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Rene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Kerkstraat 20, Douglas, 8730, Noord-Kaap
  • Gaste dink Rene's Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Douglas Karoo Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R890
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R890
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 27 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 20, Douglas, 8730, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcfbba8bbd53ceafba05fec4db1377dcd68014e7ce0663dfec00a44f01ff72f9cd19ba60d6078284a85d4653bf848e935c43b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 20 Church Street Douglas 8730 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.0536188 23.7761359

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang