Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rene's Cottage

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Christine S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Sal definitief weer gaan. Baie lekker naweek gehad. Naby alles. Veilig vir kinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heinrich D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Ons het heerlik gekuier! Die huis is baie goed toegerus binne. Buite is daar genoeg spasie vir kinders om te speel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leanda D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2022

Baie gesellige en ruim woning. Baie goeie kommunikasie. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Derek B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2021

Die kuier was liggaamlik en geestelik herstel verfrissend. Van die eerste aand slaap soos 'n babatjie, moes my gesin volgende dag op soebat sodat ons Langebaan en omgewing kan verken. Die weggaan huiswaarts is die swaarste. Rene's Cottage se gasheer en dame se liefde veilige verwelkomings oproepe het my en vroulief soos opgewonde kinders laat voel wat vir eerste keer met vakansie gaan. Nogmaals dankie baie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rene
Rene's Cottage
Thank you for kind and complimentary comments. You've met our expectations by enjoying your stay at Rene's Cottage.

Justin J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2021

We had a very relaxing, pleasant and fun stay at Rene's Cottage. Real value for money and the owner is a really great guy. Phoned me regularly to check up if every thing is still okay. Thank you very much for everything. Already planning our next stay at your place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rene
Rene's Cottage
Hi Justin Thank for your review. We really appreciate your feedback. Looking forward to hosting you again.

Felicia F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2021

We had an awesome time. I would recommend it to everyone who wants a break away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynette E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2021

Fantasties! Heerlik gerus. Die plek was baie netjies. Die eienaar het ons kort-kort gebel om te hoor of alles reg is. Sal beslis weer hier bly. Vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jenna V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2021

Over-the-top service and stay! The house was so lovely, clean, comfortable and smartly furnished. Absolute quality for money! Mark and René were so accommodating of any requests we had and went out of their way to make this trip absolutely perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rene
Rene's Cottage
Thank you for your comments. We try to deliver our best to ensure that our guest have the best stay when using our accommodation.

Johan D
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mrt 2021

Die kothuis is baie prakties uitgelê en smaakvol gemeubileerd, en bied veilige parkeerplek vir 'n boot. Die reëlings om die sleutels te kry was foutloos en maklik. Die eienaar, Mark, was baie hulpvaardig om Netflix te aktiveer. Ek het geringe skade gerapporteer wat in 'n goeie gesindheid aanvaar is. Ek sal enige tyd weer daar gaan bly as ek weer in Langebaan kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Chrisna G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2020

Rene's Cottage is 'n pragtige plekkie. Baie netjies, veilig en die ligging is perfek. Ons sal enige gas aanbeveel om daar te gaan bly. Die Cottage is lekker ruim en kamers is ook lekker groot. Kombuis het als wat mens benodig. Ons sal beslis weer daar tuisgaan. Restaurant wat ek definitief kan aanbeveel in Langebaan is Kokomos!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Rene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Benguellastraat 18, Galjoenduin, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA56a0b02e481cbce8f24cfdaa22b87a41ba78a87d8b71567d2789a42f0f9bbf474fbda8daf607675801061db1de86608fb58c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6) 10 5 1 5 18 Benguella Street Galjoenduin 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.082895764588 18.040932789445

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang