Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rene's Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Rene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 10 resensies vir Rene's Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Christine S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine S

Sal definitief weer gaan.

Baie lekker naweek gehad. Naby alles. Veilig vir kinders.

Heinrich D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich D

Ons het heerlik gekuier!

Die huis is baie goed toegerus binne. Buite is daar genoeg spasie vir kinders om te speel.

Leanda D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leanda D

Baie gesellige en ruim woning.

Baie goeie kommunikasie. Ons het lekker gebly.

Derek B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derek B

Die kuier was liggaamlik en geestelik herstel verfrissend.

Van die eerste aand slaap soos 'n babatjie, moes my gesin volgende dag op soebat sodat ons Langebaan en omgewing kan verken. Die weggaan huiswaarts is die swaarste. Rene's Cottage se gasheer en dame se liefde veilige verwelkomings oproepe het my en vroulief soos opgewonde kinders laat voel wat vir eerste keer met vakansie gaan. Nogmaals dankie baie.

Rene's Cottage se terugvoer

Thank you for kind and complimentary comments. You've met our expectations by enjoying your stay at Rene's Cottage.

Rene's Cottage
Justin J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justin J

We had a very relaxing, pleasant and fun stay at Rene's Cottage.

Real value for money and the owner is a really great guy. Phoned me regularly to check up if every thing is still okay. Thank you very much for everything. Already planning our next stay at your place.

Rene's Cottage se terugvoer

Hi Justin
Thank for your review. We really appreciate your feedback. Looking forward to hosting you again.

Rene's Cottage
Felicia F - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Felicia F

We had an awesome time.

I would recommend it to everyone who wants a break away from home.

Lynette E - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette E

Fantasties!

Heerlik gerus. Die plek was baie netjies. Die eienaar het ons kort-kort gebel om te hoor of alles reg is. Sal beslis weer hier bly. Vriendelike diens.

Jenna V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenna V

Over-the-top service and stay!

The house was so lovely, clean, comfortable and smartly furnished. Absolute quality for money! Mark and René were so accommodating of any requests we had and went out of their way to make this trip absolutely perfect.

Rene's Cottage se terugvoer

Thank you for your comments. We try to deliver our best to ensure that our guest have the best stay when using our accommodation.

Rene's Cottage
Johan D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan D

Die kothuis is baie prakties uitgelê en smaakvol gemeubileerd, en bied veilige parkeerplek vir 'n boot.

Die reëlings om die sleutels te kry was foutloos en maklik. Die eienaar, Mark, was baie hulpvaardig om Netflix te aktiveer. Ek het geringe skade gerapporteer wat in 'n goeie gesindheid aanvaar is. Ek sal enige tyd weer daar gaan bly as ek weer in Langebaan kom.

Chrisna G - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisna G

Rene's Cottage is 'n pragtige plekkie. Baie netjies, veilig en die ligging is perfek. Ons sal enige gas aanbeveel om daar te gaan bly.

Die Cottage is lekker ruim en kamers is ook lekker groot. Kombuis het als wat mens benodig. Ons sal beslis weer daar tuisgaan. Restaurant wat ek definitief kan aanbeveel in Langebaan is Kokomos!

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Benguellastraat 18, Galjoenduin, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA56a0b02e481cbce8f24cfdaa22b87a41ba78a87d8b71567d2789a42f0f9bbf474fbda8daf607675801061db1de86608fb58c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6) 10 5 1 5 18 Benguella Street Galjoenduin 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.082895764588 18.040932789445

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang