Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Renewal Retreat Heath House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Welbedacht 121, Kammanassie-weg, Distrik Uniondale, 6460, Wes-Kaap
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Renewal Retreat Heath House bied bekoorlike selfsorgverblyf in die Uniondale-distrik met pragtige uitsigte op die Kammanassieberge.

Dié verblyf bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 2 aparte kamers wat apart of as 'n geheel vir 'n groot gesin bespreek kan word. Die Eagle-slaapkamer het 2 enkelbeddens en die Swallow-slaapkamer het 'n slaapsaal met 4 stapelbeddens. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort en daar is 'n ekstra buitestort. Daar is 'n toilet by die asfasiliteit bo die huis wat gaste kan gebruik. Die huis het 'n sonkraggeiser en 'n donkie wat warm water voorsien.

Die gemeenskaplike sitarea en -eetarea het gemaklike sitplek, 'n groot etenstafel met sitplek vir 10 en 'n kaggel. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Buite is 'n klipstoep met 'n uitsig op die Kammanassieberge na die noord, 'n houtdek en nog 'n stoep langsaan wat uitsigte op die Outeniekwaberge in die suide bied. Daar is 'n vuurput waar gaste kan braai en 'n dam met bergwater.

Renewal Retreat Heath House is ideaal vir gaste wat in die natuurskoon van die omliggende landskap wil ontspan of die verskeie voetslaanroetes op die plaas wil verken.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Renewal Retreat Heath House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Michael Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 3

Resensies 3

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • Plaas Welbedacht 121, Kammanassie-weg, Distrik Uniondale, 6460, Wes-Kaap
  • Gaste dink Renewal Retreat Heath House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Welbedacht 121, Kammanassie-weg, Distrik Uniondale, 6460, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa3ac26fdc257b103087a3d5fbf1bef7ffa0dba97ecb650ca26e3d64487da6069862770bac84ba0dc05efc69fc49a2bc77717?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 Farm Welbedacht 121 Kammanassie Road 6460 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.683643916191 22.82324641943

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang