Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Renewal Retreat Pincushion Cottage

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Michael Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 3

Resensies 3

Op LekkeSlaap 10 maande

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Renewal Retreat Pincushion Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Danie R - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie R

Uniek en lekker. Sou langer naou bly.

Die ligging en uitsig is great. Die pad soentoe is grond en die laaste stuk dalk nie geskik vir voertuie met lae profiel bande nie, maar gewone motors geen probleem. As jy in stilte wil ontspan, is dit die plek. Die droë toilette is interessant en werk saagsels en al.

Renewal Retreat Pincushion Cottage se terugvoer

Hi Danie
Baie dankie vir die resensie. Ons neem kennis van jou kommentaar en waardeer jou openlike terugvoering. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Renewal Retreat Pincushion Cottage
Zach V - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zach V

Ongelooflike uitsig

Ons het 'n lekker rustige naweek in die berge saam met die vrolike voëllewe gehad. Die kothuis is goed ingerig en gemaklik. Ons was ook vriendelik ontvang en het gereelde kommunikasie deur die hele proses ontvang. Dit was ons eerste keer in die Kammanassieberge en dit is nogals spesiaal met 'n ongelooflike uitsig vanaf die kothuis en by Renewal Retreat oor die algemeen. In die vroeë aand en oggend was ons verras deur Kaapse Klappertjies wat hul vertoonvlug in die donker gedoen het, maar mens kon duidelik hulle vinnige vlerkgeklap en sang van die kothuis af hoor. Omtrent 60 voëlspesies het ons pad oor die naweek gekruis.

Renewal Retreat Pincushion Cottage se terugvoer

Hi Zach
Baie dankie vir die uitstekende resensie, ons waardeer dit opreg. Dit is wonderlik om te hoor van die Kaapse klappertjies (ons is maar nog onkundig in die voël wêreld) en dat julle die tyd by ons terdeë geniet het. Ons hoop om julle weer te kan sien.

Renewal Retreat Pincushion Cottage
Vanaf
Vanaf R3 650
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R3 650
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kam26, Plaas Welbedacht 121, Distrik Uniondale, 6460, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9cbea640d621614f072d61b9fa8c2a48741d739cf9dabc8fc081c0ecae68766b4e66ed9fbd906527dd17ae8151231a078db7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 650 per nag, vir 5 mense 2 5 1 5 Kam26 Farm Welbedacht 121 6460 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.684575134379 22.822718375668

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang