Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Renosterberg Lodge

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Geen kinders onder 17
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jacobus Smit-straat 61, Royldene, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Renosterberg Lodge bied gerieflike oornagverblyf in Kimberley en is 'n ideale opsie vir sakereisigers of vakansiegangers.

Verblyf word in 8 pragtig ingerigte kamers, almal met en suite-badkamers, gebied. Die kamers het gemaklike beddens en linne en badhanddoeke word voorsien. Al die kamers het geriewe soos 'n mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, lugversorging, 'n TV met DStv-kanale, gratis WiFi en 'n lessenaar met 'n stoel.

Verder is daar 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe en 'n sitarea. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en gaste sal naby gewilde besienswaardighede in en om Kimberley wees. Dit sluit Die Groot Gat, Kamfersdam en vele ander opwindende plekke in die Kimberley-distrik in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 2 resensies vir Renosterberg Lodge
Netheid
4.0/5
Diens
3.5/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.5/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Renosterberg Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 6 maande

Ligging

  • Jacobus Smit-straat 61, Royldene, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Gaste dink Renosterberg Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kimberley Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Geen kinders onder 17
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jacobus Smit-straat 61, Royldene, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbefa8b2976fe5af9e5d67c2c42b5e652bd26ed98444fe49d21aad944503564cd68e8106ef84e90635cba18bf7b4bfbefe337?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 2 5 1 4 61 Jacobus Smit Street Royldene 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.756963 24.7544446

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang