Repa Boutique Guest Lodge
- Kapasiteit: 42 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Aviva-weg 79, Hillcrest, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Vanaf R950 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Repa Boutique Guest Lodge bied selfsorgverblyf in Hillcrest, Kimberley. Hierdie gastehuis is die ideale basis om die dorp se besienswaardighede en geriewe te verken.
Verblyf word in verskeie individueel versierde kamers gebied, wat elk plek vir 2 gaste het. Elke kamer het ’n en suite-badkamer met ’n stort, sowel as geriewe soos ’n TV met sekere DStv-kanale, ’n bank, ’n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en ’n lessenaar.
Hierdie selfsorgkamers het toegang tot ’n gemeenskaplike kombuis, waar gaste hul eie etes kan voorberei en kan kook. Die gastehuis bied gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel.
Repa Boutique Guest Lodge is naby restaurante, winkels Mediclinic Gariep en ander geriewe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.3/5
Lillian Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 12
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Aviva-weg 79, Hillcrest, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Gaste dink Repa Boutique Guest Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 42 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Aviva-weg 79, Hillcrest, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
-
TGCSA-gradering: