Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Reserved Suites Illovo

 23 Beskikbaar
 23 Beskikbaar
 23 Beskikbaar
 23 Beskikbaar
 23 Beskikbaar
 23 Beskikbaar
 23 Beskikbaar
Koninginkamer
Vanaf
Vanaf R 1 740
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié Koninginkamers is modern en het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet, 'n wasbak en Charlotte Rhys-badkamergeriewe. Elke kamer het 'n kombuisie wat met 'n Nespresso-koffiemasjien, ketel en 'n yskassie toegerus is. Daar is ook 'n platskerm-TV met ShowMax Pro of gaste kan hul eie Netflix- en ander stroomrekeninge aanmeld. Onbeperkte WiFi is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Volledige kombuis
Kombuisie
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Vermaak
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Ontbyt is teen 'n ekstra fooi per persoon per dag beskikbaar.
'n Daaglikse skoonmaakdiens is op versoek teen 'n ekstra fooi beskikbaar.
Geen harde geraas of musiek word toegelaat nie, veral ná 21:00.
Respekteer ander gaste.
Geen rook word binne toegelaat nie, slegs buite op die balkon.
Klere en handdoeke mag nie van die balkon af gehang word nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Let asb. dat toegang tot die randvloeiswembad via die koffiewinkel op die perseel is.

Koffiewinkel se werksure:
Maandag tot Vrydag 07:00 tot 20:00
Saterdag en Sondag 08:00 tot 20:00

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
Koninginkamer met 'n uitsig
Vanaf
Vanaf R 1 860
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié Koninginkamers is modern en het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet, 'n wasbak en Charlotte Rhys-badkamergeriewe. Elke kamer het 'n kombuisie wat met 'n Nespresso-koffiemasjien, ketel en 'n yskassie toegerus is. Daar is ook 'n platskerm-TV met ShowMax Pro of gaste kan hul eie Netflix- en ander stroomrekeninge aanmeld. Onbeperkte WiFi is beskikbaar. Hierdie kamers het 'n balkon met 'n uitsig oor Sandton.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Volledige kombuis
Kombuisie
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Ontbyt is teen 'n ekstra fooi per persoon per dag beskikbaar.
'n Daaglikse skoonmaakdiens is op versoek teen 'n ekstra fooi beskikbaar.
Geen harde geraas of musiek word toegelaat nie, veral ná 21:00.
Respekteer ander gaste.
Geen rook word binne toegelaat nie, slegs buite op die balkon.
Klere en handdoeke mag nie van die balkon af gehang word nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Let asb. dat toegang tot die randvloeiswembad via die koffiewinkel op die perseel is.

Koffiewinkel se werksure:
Maandag tot Vrydag 07:00 tot 20:00
Saterdag en Sondag 08:00 tot 20:00

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 11 Beskikbaar
 11 Beskikbaar
 11 Beskikbaar
 11 Beskikbaar
 11 Beskikbaar
 11 Beskikbaar
 11 Beskikbaar
 11 Beskikbaar
 11 Beskikbaar
 11 Beskikbaar
 11 Beskikbaar
 11 Beskikbaar
 11 Beskikbaar
Deluxe Ateljeewoonstel
Vanaf
Vanaf R 1 980
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie oopplan-ateljeewoonstelle het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet, en 'n wasbak en Charlotte Rhys-badkamergeriewe. Elke ateljeewoonstel het 'n kombuisie wat met 'n yskassie, mikrogolfoond, induksieplaat, Nespresso-kofiemasjien en 'n ketel toegerus is. Elke ateljeewoonstel het ook 'n platskerm-TV met ShowMax Pro. Gaste kan ook met hul eie Netflix- en ander stroomrekeninge aanmeld. Onbeperkte WiFi is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Ontbyt is teen 'n ekstra fooi per persoon per dag beskikbaar.
'n Daaglikse skoonmaakdiens is op versoek teen 'n ekstra fooi beskikbaar.
Geen harde geraas of musiek word toegelaat nie, veral ná 21:00.
Respekteer ander gaste.
Geen rook word binne toegelaat nie, slegs buite op die balkon.
Klere en handdoeke mag nie van die balkon af gehang word nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Let asb. dat toegang tot die randvloeiswembad via die koffiewinkel op die perseel is.

Koffiewinkel se werksure:
Maandag tot Vrydag 07:00 tot 20:00
Saterdag en Sondag 08:00 tot 20:00

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 7 Beskikbaar
 7 Beskikbaar
 7 Beskikbaar
 7 Beskikbaar
 7 Beskikbaar
 7 Beskikbaar
Eenslaapkamersuite
Vanaf
Vanaf R 2 340
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eeenheid is modern en spog met gehaltetoebehore. Hierdie woonstelle het elk 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet, 'n wasbak en Charlotte Rhys-badkamergeriewe. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, Nespresso-koffiemasjien, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien toegerus. Die sitarea het sitplek en 'n platskerm-TV met ShowMax Pro. Gaste kan oom met hul eie Netflix- en ander stroomrekeninge aanmeld. Onbeperkte WiFi is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Kombuis & eetkamer
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Ontbyt is teen 'n ekstra fooi per persoon per dag beskikbaar.
'n Daaglikse skoonmaakdiens is op versoek teen 'n ekstra fooi beskikbaar.
Geen harde geraas of musiek word toegelaat nie, veral ná 21:00.
Respekteer ander gaste.
Geen rook word binne toegelaat nie, slegs buite op die balkon.
Klere en handdoeke mag nie van die balkon af gehang word nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Let asb. dat toegang tot die randvloeiswembad via die koffiewinkel op die perseel is.

Koffiewinkel se werksure:
Maandag tot Vrydag 07:00 tot 20:00
Saterdag en Sondag 08:00 tot 20:00

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 740
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 94 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Melville-weg 70, Illovo, Sandton, Johannesburg, 2196, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdbed44140ae466c5739f4157fafc72d898e714d82d3308c2fd61e42e769e6357d3ce01e1560781a34ab3226b9079ebbd27d4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 740 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 70 Melville Road Illovo, Sandton 2196 Gauteng 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -26.121589 28.047053

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang