Reserved Suites Illovo
Kry 30% af vir verblyf voor 28 Mei 2025. Bespreekbaar tot 11 Apr 2025
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 94 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Melville-weg 70, Illovo, Sandton, Johannesburg, 2196, Gauteng
-
Vanaf
R1 680R1 176 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Reserved Suites Illovo (voorheen Onomo Allure Illovo) is in 'n gebou met 16 verdiepings in Illovo-sentraal, tussen Sandton en Rosebank. Die verblyf is geskik vir kort- en langtermynverblyf.
Verblyf word in koninginkamers, deluxe ateljees, eenslaapkamerwoonstelle en luukse tweeslaapkamerwoonstelle aangebied. Elke eenheid het sy eie badkamer met Charlotte Rhys-produkte, 'n toegeruste kombuis met 'n Nespresso-koffiemasjien, ketel en 'n yskas, en 'n platskerm-TV met gratis ShowMax Pro, of gaste kan by hul eie Netflix-rekeninge inteken. Onbeperkte WiFi is beskikbaar.
Die gebou het geriewe, soos 'n gimnasium, 'n randvloeiswembad met 'n uitsig oor die stad, 'n sauna en 'n joga-ateljee. Die Café on Central op die agste verdieping is die ideale plek om te ontspan en 'n koffie of maaltyd te geniet. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Die professionele, vriendelike ontvangs en portierdiens is beskikbaar om gaste by te staan.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Reserved Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 41
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Melville-weg 70, Illovo, Sandton, Johannesburg, 2196, Gauteng
- Gaste dink Reserved Suites Illovo het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 94 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Melville-weg 70, Illovo, Sandton, Johannesburg, 2196, Gauteng