Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Residence Vive La Vie

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Uitkykstraat 27, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 625 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Residence Vive La Vie is in Franschhoek geleë, op die rand van die dorp en dit bied 'n ontspanne gevoel weg van die gedruis van die besige Hoofstraat. Gedurende die somer is die swembad ideaal om in af te koel of gaste kan net ontspan op die privaat buitestoep voor hul saans aandete gaan geniet by enige van die talle beroemde kafees of restaurante van die dorp.

Verblyf by Residence Vive La Vie bestaan uit 5 suites wat elk unieke en smaakvol versier is. Hierdie kamers het of koninggrootte-beddens of dubbelbeddens en het 'n privaat sitarea en en suite-badkamer met 'n stort en/of bad, wasbak en toilet. Ander geriewe in dié goed toegeruste kamers sluit gratis WiFi, 'n lessenaar, lugversorging, 'n TV met Netflix, 'n Nespresso-masjien, 'n haardroër, 'n kluis, 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe in.

'n Smullekker ontbyt word in die eetkamer voorgesit waar gaste 'n gratis glasie huiswyn met aankoms sal kry. Die gastehuis het 'n gemeenskaplike swembad en 'n sitarea om in te ontspan. Veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Peter Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 9

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Uitkykstraat 27, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Gaste dink Residence Vive La Vie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 625
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 625
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Uitkykstraat 27, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFmNzQzNTRiLThiNTgtNDQ3Zi1hMjllLTQ3ZGE4MjQzNzhmNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 625 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 27 Uitkyk Street Franschhoek 7690 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -33.90406 19.11928

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang