Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Residence William French Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Dorriesweg 44, Simonstad, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 100 R2 635 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Residence William French Guest House bied B&B en is in die bekoorlike kusdorpie Simonstad geleë. Geleë teen die bergwand wat uitkyk oor Boulders Beach met asemrowende uitsigte oor die see hieronder. Ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek, naby 'n verskeidenheid besienswaardighede binne die Suid-Skiereiland van Kaapstad.

Verblyf by Residence William French Guest House beskik oor 5 kamers, wat uniek en elegant versier is. Hierdie kamers is ingerig met 'n ekstra-lengte, koningin- of koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer. Ander geriewe wat by hierdie kamers ingesluit is, is gratis WiFi, verhitte handdoekrelings, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, 'n Nespresso-koffiemasjien en teemaakgeriewe.

Ontbyt word in die eetarea of op die terras bedien, en 'n heerlike aandete kan ook teen 'n koste gereël word. Kamerdiens is ook beskikbaar. Die gastehuis beskik ook oor 'n gemeenskaplike sitkamer en 'n infinity-swembad op die dekarea, waar asemrowende see-uitsigte bewonder kan word.

Veilige parkeerplek is beskikbaar vir voertuie. Residence William French Guest House is naby die strand, restaurante en die Simon's Town Buiteklub. Die eiendom is ook 5 tot 10 minute se ry vanaf Boulders Beach, die tuiste van die Afrika-pikkewyne, 'n kort entjie se ry na Kaappunt, die hawe, en verder na Vishoek en ander besienswaardighede.

Kenmerke

Swembad
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Frans

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir Residence William French Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

William Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Dorriesweg 44, Simonstad, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink Residence William French Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 100
R3 100 R2 635
per nag (plek vir 2)
Vanaf R3 100
R3 100 R2 635
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Dorriesweg 44, Simonstad, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPMdt2Mh4XO5AdjPAwKk1RB0oa5Chnac6x3Qe782cyLgwpyIGOi?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 100 nouVanaf R2 635 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 44 Dorries Drive Simon's Town 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -34.20558 18.45441

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang