Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Residensie Guest House

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Unique J
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Vriendelike ontvang. Netjies. Netjies en voldoende aan ons behoefte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
Residensie Guest House
Dankie Unique... dis ons plesier. Louise en die span

Irida S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Guesthouse like a hotel with room service. Kamer 5 was beautiful and comfortable. Die gastehuis is besonders uitgelê en pragtig gemeubileerd met oudhede. Ek wil graag vir die bestuurder, bedank. Hy is werklik die hart van die gastehuis en spaar geen moeite nie. Heerlike etes was bedien. Goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
Residensie Guest House
Irida, baie dankie, dit is ons strewe en ja, Wellos het regtig 'n gevoel vir mense en die gastehuis. Ons sien uit om julle weer te ontvang. Louise en die Span.

Cobus G
Kort verblyf
5.0
Sep 2023

Baie vriendelike, professionele diens. Hulle het werklik uit hul pad gegaan om ontbyt 5h30 te doen. Ek dink parkering kan 'n probleem wees. Ons was gelukkig om een groot groep te wees wat almal dieselfde tyd vertrek het, maar die karre staan agter mekaar en daar is beprekte parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsie B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Perfek. Absoluut, beide kere was 'n super ondervinding. Gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Louise
Residensie Guest House
Dankie Elsie, dit was 'n voorreg om julle te ontvang. Groete, Louise en personeel: Residensie Gastehuis

Oswald D
Kort verblyf
4.2
Feb 2024

Great. Really good staff, super friendly. One let down is there is no generator to deal with load shedding, and the internet is not very good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Louise
Residensie Guest House
Oswald, thank you for a positive rating. Just note: Residensie Guest House possesses a three-phase generator that can be used during load shedding. Because of the high input cost, it is only used when there is a minimum of 4 rooms occupied. Have a blessed day. Louise and staff of Residensie Guest House.

Carin D
Kort verblyf
3.8
Jun 2024

Aangenaam. Voldoende verblyf en vriendelike hulpvaardige personeel. Aandete porsies is heeltemal te groot vir een persoon.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Louise
Residensie Guest House
Baie dankie Carin, dit was vir ons 'n voorreg om jou te ontvang. Louise en span van Residensie Gastehuis.

Gerhard S
Kort verblyf
4.8
Des 2020

Netjies en ook vriendelike personeel. Stil wooneenhede. Baie netjies en versorg. Personeel is ook vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
Residensie Guest House
Gerhard, Baie dankie. Om netjiese, skoon, bekostigbare akkommodasie, met vriendelike personeel aan gaste te bied, is ons missie. Geniet 'n vreugdevolle feesgety. Louise en span van Residensie Gastehuis

Rienk V
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2020

Mooi, aangenaam! Ongelukkig naby hoofweg geleë, hoor lorries heel nag ry!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Derek M
Kort verblyf
3.8
Des 2020

Waarde vir geld. As dit reën moet jy deur water loop om by jou motor te kom. Net 'n dreinering sal baie help.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ian M
1 nag
5.0
Mei 2019

Last minute booking. No regret. Great value for money. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
Residensie Guest House
Thank you, Ian. It is our pleasure. Regards, Louise and staff of Residensie Guest House

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pienaarstraat 1, Stilfontein, 2551, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA34eebb2d44ebf21b7502d9efade94434a47891dca8f3ea488919810a7ed5f8a59d21641ae3d3d8369dd01ad01eedb44ad7cb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 1 Pienaar Street Stilfontein 2551 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.84362235798 26.743057519197

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang