Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Residensie Guest House

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 28 resensies vir Residensie Guest House
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Unique J - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Unique J

Vriendelike ontvang. Netjies.

Netjies en voldoende aan ons behoefte.

Residensie Guest House se terugvoer

Dankie Unique... dis ons plesier.

Louise en die span

Residensie Guest House
Irida S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irida S

Guesthouse like a hotel with room service.

Kamer 5 was beautiful and comfortable. Die gastehuis is besonders uitgelê en pragtig gemeubileerd met oudhede. Ek wil graag vir die bestuurder, bedank. Hy is werklik die hart van die gastehuis en spaar geen moeite nie. Heerlike etes was bedien. Goeie waarde vir geld.

Residensie Guest House se terugvoer

Irida, baie dankie, dit is ons strewe en ja, Wellos het regtig 'n gevoel vir mense en die gastehuis.

Ons sien uit om julle weer te ontvang.

Louise en die Span.

Residensie Guest House
Cobus G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus G

Baie vriendelike, professionele diens. Hulle het werklik uit hul pad gegaan om ontbyt 5h30 te doen.

Ek dink parkering kan 'n probleem wees. Ons was gelukkig om een groot groep te wees wat almal dieselfde tyd vertrek het, maar die karre staan agter mekaar en daar is beprekte parkering.

Elsie B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elsie B

Perfek.

Absoluut, beide kere was 'n super ondervinding. Gasvry.

Residensie Guest House se terugvoer

Dankie Elsie, dit was 'n voorreg om julle te ontvang.

Groete,
Louise en personeel: Residensie Gastehuis

Residensie Guest House
Oswald D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Oswald D

Great.

Really good staff, super friendly. One let down is there is no generator to deal with load shedding, and the internet is not very good.

Residensie Guest House se terugvoer

Oswald, thank you for a positive rating. Just note: Residensie Guest House possesses a three-phase generator that can be used during load shedding. Because of the high input cost, it is only used when there is a minimum of 4 rooms occupied.
Have a blessed day.

Louise and staff of Residensie Guest House.

Residensie Guest House
Carin D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Carin D

Aangenaam.

Voldoende verblyf en vriendelike hulpvaardige personeel. Aandete porsies is heeltemal te groot vir een persoon.

Residensie Guest House se terugvoer

Baie dankie Carin, dit was vir ons 'n voorreg om jou te ontvang.

Louise en span van Residensie Gastehuis.

Residensie Guest House
Gerhard S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard S

Netjies en ook vriendelike personeel.

Stil wooneenhede. Baie netjies en versorg. Personeel is ook vriendelik en behulpsaam.

Residensie Guest House se terugvoer

Gerhard,

Baie dankie. Om netjiese, skoon, bekostigbare akkommodasie, met vriendelike personeel aan gaste te bied, is ons missie.

Geniet 'n vreugdevolle feesgety.

Louise en span van Residensie Gastehuis

Residensie Guest House
Rienk V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rienk V

Mooi, aangenaam!

Ongelukkig naby hoofweg geleë, hoor lorries heel nag ry!

Derek M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Derek M

Waarde vir geld.

As dit reën moet jy deur water loop om by jou motor te kom. Net 'n dreinering sal baie help.

Ian M - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian M

Last minute booking. No regret.

Great value for money. Thank you.

Residensie Guest House se terugvoer

Thank you, Ian. It is our pleasure.

Regards,
Louise and staff of Residensie Guest House

Residensie Guest House
Rinus R - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rinus R

Lieflike plek wat ons definitief weer sal van gebruik maak.

Was op kort kennisgewing in geboek by Residensie vir 'n familie-geleentheid. Ons was nogal beïndruk deur die plekkie en dit wat hy vir ons gebied het in ons kort besoek. Kamer was great en die ontbyt in die oggend was baie lekker. Ontvangs was vreeslik vriendelik en behulpsaam. Enigste klagtes wat ons gehad het. Geraas van die groot pad agter die gastehuis is bietjie steurend en daar was nie melk in yskas vir koffie nie, alhoewel die res van die benodigdhede wel verskaf is. Verder was dit 'n baie aangename ervaring.

Residensie Guest House se terugvoer

Goeie dag Rinus,

Dit was vir ons 'n voorreg om julle te akkommodeer. Oor die N12 verkeer het ons nie beheer, maar dis 'n jammerte dat die melk nie in die yskassie was nie. Neem asb die vrymoedigheid om net te vra daarna.

Hoop om julle weer te bederf as julle in die omgeqing is.
Geniet jou dag

Louise en span,
Residensie Gastehuis.

Residensie Guest House
Anonieme gas - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Christa N - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa N

Dit was absoluut fantasties en sal dit weer gebruik.

Die hantering van ons as gaste was professioneel, vriendelik en beskaaf. Kamer was netjies en skoon, en gerieflik. Kos was perfek, kon nie vir beter gevra het nie. Dit was stil, tuine netjies en veilig.

Residensie Guest House se terugvoer

Baie dankie Christa,

Dit is ons strewe om ons gaste baie welkom te laat voel. Ons hoop ons sien julle gou weer.

Groete,
Louise en die Residensie span

Residensie Guest House
Awie D - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Awie D

Fantasties.

Wat 'n heerlike en pragtige plek is dit nie. Ons is van die intrapslag bederf. Dit is netjies, skoon, veilig en ons het sommer tuis gevoel. Die ontbyt was van die beste gehalte. Sal beslis weer van die gastehuis gebruik maak.

Residensie Guest House se terugvoer

Baie dankie, Awie, dit was heerlik om julle te akkommodeer.
Louise.

Residensie Guest House
Frank M - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frank M

Everything was superb. No problems whatsoever.

Superb service, very accommodating.

Residensie Guest House se terugvoer

Thank you, it is our privilege. We are proud to deliver a super service.

Residensie Guest House
Vicky V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicky V

Was 'n fantastiese verblyf.

Was fantastiese vir my en my man, sal definitief teruggaan.

Belinda W - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda W

Fantastiese verblyf met uitstekende diens.

Pragtige plek. Mooiste kamers en tuin. Uitstekende diens en heerlike ontbyt.

Residensie Guest House se terugvoer

Baie dankie Belinda, dit is so inspirerend om positiewe terugvoer te kry. Hoop om julle spoedig weer te ontvang.

Groete,
Louise en die Residensie span

Residensie Guest House
Gussie S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gussie S

Vriendelik en netjies.

Personeel vriendelik en behulpsaam. Kamers netjies en skoon. Etes was fantasties.

Celice G - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Celice G

Heerlik, skoon, vriendelik en billik.

Ons get heerlik hier gebly en sal beslis weer van die gastehuis gebruik maak as ons in die omgewing is.

Daleen R - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen R

Die vriendelikste gastehuis, wat uit hulle pad gaan om te help.

Baie dankie vir vriendelike, hulpvaardige diens. Die enigste gastehuis waar ons nog gebly het, wat uit hulle pad gaan om jou te help. Ek sal definitief weer by julle bly.

Nelie S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelie S

Uitstekende gasvrye diens!

Ek kan met opregtheid sê dat ek Residensie oral sal aanbeveel. Het al verskillende plekke oornag. Ware gasvryheid met uitmuntende flinke en vriendelike diens. Ekonomies vir seker!

Nico P - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nico P

Ons het die verblyf baie geniet en die diens was puik.

Diens was baie goed en personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Komplimente aan Wellos by die ontvangs. Matrasse is pap en kan vervang word.

Andrew D - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andrew D

Netjiese gastehuis, vriendelike diens; lekker kos, groot kamers en badkamer.

Ek sal weer daar gaan bly as ek in die omgewing slaapplek soek.

Andre C - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre C

Waarde vir geld.

DIe gastehuis is maklik bereikbaar, maar padgeruis kan steurend wees. Die kamers is stylvol en gemaklik. Die atmosfeer is rustig met die kamers wat oopmaak op 'n pragtige tuin. Waarde vir geld is goed. Kommunikasie en ontvangs is ook baie goed. Ontbyt was ietwat teleurstellend. Ons is geen keuses aangebied en daar was nie vrugte nie. Slegs kitskoffie is beskikbaar.

Elsa B - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa B

Personal friendly service and beautiful and clean rooms.

Good and quiet location, clean beautifully decorated rooms with friendly and personal service.

Residensie Guest House se terugvoer

Thank you for the beautiful compliment - it is always a pleasure to receive such lovely guests ! You bring out the best in us. Come visit again soon. Bless you

Residensie Guest House
Gerhard M - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard M

Baie netjies en vriendelike diens.

Sien die sterre.

Jury N - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jury N

Voldoende.

Sal graag 'n asblik in die kamer wil hê. Die water vat baie lank om warm te word in die stort. Die ontbyt was heerlik en voldoende. Sarah is baie vriendelik en behulpsaam.

Natasha S - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha S

Gemaklike en gerieflike verblyf.

Kamers is pragtig, sal voorstel 'n plasma-TV en meer kanale asook elektriese komberse, andersins was dit baie lekker met vriendelike diens.

Residensie Guest House se terugvoer

Dankie vir jou voorstel. Kom kuier gerus weer.

Residensie Guest House
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pienaarstraat 1, Stilfontein, 2551, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA34eebb2d44ebf21b7502d9efade94434a47891dca8f3ea488919810a7ed5f8a59d21641ae3d3d8369dd01ad01eedb44ad7cb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 1 Pienaar Street Stilfontein 2551 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.84362235798 26.743057519197

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang