Residensie Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Louise Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 28
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Unique J - Jun 2024
Algehele gradering
Vriendelike ontvang. Netjies.
Residensie Guest House se terugvoer
Dankie Unique... dis ons plesier.
Louise en die span
Irida S - Okt 2023
Algehele gradering
Guesthouse like a hotel with room service.
Residensie Guest House se terugvoer
Irida, baie dankie, dit is ons strewe en ja, Wellos het regtig 'n gevoel vir mense en die gastehuis.
Ons sien uit om julle weer te ontvang.
Louise en die Span.
Cobus G - Sep 2023
Algehele gradering
Baie vriendelike, professionele diens. Hulle het werklik uit hul pad gegaan om ontbyt 5h30 te doen.
Elsie B - Mei 2024
Algehele gradering
Perfek.
Residensie Guest House se terugvoer
Dankie Elsie, dit was 'n voorreg om julle te ontvang.
Groete,
Louise en personeel: Residensie Gastehuis
Oswald D - Feb 2024
Algehele gradering
Great.
Residensie Guest House se terugvoer
Oswald, thank you for a positive rating. Just note: Residensie Guest House possesses a three-phase generator that can be used during load shedding. Because of the high input cost, it is only used when there is a minimum of 4 rooms occupied.
Have a blessed day.
Louise and staff of Residensie Guest House.
Carin D - Jun 2024
Algehele gradering
Aangenaam.
Residensie Guest House se terugvoer
Baie dankie Carin, dit was vir ons 'n voorreg om jou te ontvang.
Louise en span van Residensie Gastehuis.
Gerhard S - Des 2020
Algehele gradering
Netjies en ook vriendelike personeel.
Residensie Guest House se terugvoer
Gerhard,
Baie dankie. Om netjiese, skoon, bekostigbare akkommodasie, met vriendelike personeel aan gaste te bied, is ons missie.
Geniet 'n vreugdevolle feesgety.
Louise en span van Residensie Gastehuis
Rienk V - Feb 2020
Algehele gradering
Mooi, aangenaam!
Derek M - Des 2020
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Ian M - Mei 2019
Algehele gradering
Last minute booking. No regret.
Residensie Guest House se terugvoer
Thank you, Ian. It is our pleasure.
Regards,
Louise and staff of Residensie Guest House
Rinus R - Sep 2019
Algehele gradering
Lieflike plek wat ons definitief weer sal van gebruik maak.
Lees meerResidensie Guest House se terugvoer
Goeie dag Rinus,
Dit was vir ons 'n voorreg om julle te akkommodeer. Oor die N12 verkeer het ons nie beheer, maar dis 'n jammerte dat die melk nie in die yskassie was nie. Neem asb die vrymoedigheid om net te vra daarna.
Hoop om julle weer te bederf as julle in die omgeqing is.
Geniet jou dag
Louise en span,
Residensie Gastehuis.
Anonieme gas - Mei 2019
Algehele gradering
Christa N - Des 2018
Algehele gradering
Dit was absoluut fantasties en sal dit weer gebruik.
Residensie Guest House se terugvoer
Baie dankie Christa,
Dit is ons strewe om ons gaste baie welkom te laat voel. Ons hoop ons sien julle gou weer.
Groete,
Louise en die Residensie span
Awie D - Aug 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Residensie Guest House se terugvoer
Baie dankie, Awie, dit was heerlik om julle te akkommodeer.
Louise.
Frank M - Jun 2018
Algehele gradering
Everything was superb. No problems whatsoever.
Residensie Guest House se terugvoer
Thank you, it is our privilege. We are proud to deliver a super service.
Vicky V - Jan 2018
Algehele gradering
Was 'n fantastiese verblyf.
Belinda W - Okt 2018
Algehele gradering
Fantastiese verblyf met uitstekende diens.
Residensie Guest House se terugvoer
Baie dankie Belinda, dit is so inspirerend om positiewe terugvoer te kry. Hoop om julle spoedig weer te ontvang.
Groete,
Louise en die Residensie span
Gussie S - Apr 2018
Algehele gradering
Vriendelik en netjies.
Celice G - Okt 2018
Algehele gradering
Heerlik, skoon, vriendelik en billik.
Daleen R - Okt 2017
Algehele gradering
Die vriendelikste gastehuis, wat uit hulle pad gaan om te help.
Nelie S - Okt 2017
Algehele gradering
Uitstekende gasvrye diens!
Nico P - Des 2017
Algehele gradering
Ons het die verblyf baie geniet en die diens was puik.
Andrew D - Nov 2017
Algehele gradering
Netjiese gastehuis, vriendelike diens; lekker kos, groot kamers en badkamer.
Andre C - Sep 2017
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Elsa B - Jan 2016
Algehele gradering
Personal friendly service and beautiful and clean rooms.
Residensie Guest House se terugvoer
Thank you for the beautiful compliment - it is always a pleasure to receive such lovely guests ! You bring out the best in us. Come visit again soon. Bless you
Gerhard M - Feb 2016
Algehele gradering
Baie netjies en vriendelike diens.
Jury N - Mei 2016
Algehele gradering
Voldoende.
Natasha S - Jun 2016
Algehele gradering
Gemaklike en gerieflike verblyf.
Residensie Guest House se terugvoer
Dankie vir jou voorstel. Kom kuier gerus weer.
- Kapasiteit: 22 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pienaarstraat 1, Stilfontein, 2551, Noordwes
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang