Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Residensie Guest House

  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pienaarstraat 1, Stilfontein, 2551, Noordwes
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Residensie Guest House is in die dorpie Stilfontein geleë en bied 4-ster-akkommodasie in 'n rustige omgewing en het moderne geriewe. Ons verblyf is ideaal vir reisigers en gesinne wat wil wegbreek van die gejaag.

Ons het 10 gemeubileerde kamers met en suite-badkamers wat tot 20 gaste op 'n slag kan akkommodeer. Ons "executive"-kamers het Victoriaanse baddens en al ons kamers is toegerus met lugversorging, TV met plaaslike en sekere DStv-kanale, 'n teeskinkbord, skoon, wit beddegoed, gratis WiFi-toegang, yskassie vir eie gebruik en veilige parkeerplek met 'n elektroniese toegangshek na die perseel. Ons is naby geriewe en ook naby Klerksdorp en Matlosana Mall.

Daar is gemeenskaplike braaigeriewe, TV in die gemeenskaplike leefarea en al die kamers het sy eie privaat ingang. Konferensiegeriewe is beskikbaar en kwotasies word op versoek uitgereik.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Adri B
Saam met lewensmaat
5.0
Puik. Baie netjies, skoon en gerieflik. Baie vriendelik verwelkom. Jy kan met 'n geruste hart gaan slaap, motor en jy is veilig. Die ontbyt was heerli...
Sien meer
Mrt 2025
Pieter J
Saam met lewensmaat
5.0
Veilig, skoon en ruim kamers. Baie lekker om te bly vir een kort nag.
Nov 2024
Unique V
Saam met vriende
5.0
Vriendelike ontvang. Netjies. Netjies en voldoende aan ons behoefte.
Jun 2024
Elsie B
Saam met lewensmaat
4.8
Perfek. Absoluut, beide kere was 'n super ondervinding. Gasvry.
Mei 2024
Oswald D
4.2
Great. Really good staff, super friendly. One let down is there is no generator to deal with load shedding, and the internet is not ver...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Pienaarstraat 1, Stilfontein, 2551, Noordwes
  • Gaste dink Residensie Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Stilfontein Noordwes
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pienaarstraat 1, Stilfontein, 2551, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA34eebb2d44ebf21b7502d9efade94434a47891dca8f3ea488919810a7ed5f8a59d21641ae3d3d8369dd01ad01eedb44ad7cb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 1 Pienaar Street Stilfontein 2551 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.84362235798 26.743057519197

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang