Residensie Guest House
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pienaarstraat 1, Stilfontein, 2551, Noordwes
- Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Residensie Guest House is in die dorpie Stilfontein geleë en bied 4-ster-akkommodasie in 'n rustige omgewing en het moderne geriewe. Ons verblyf is ideaal vir reisigers en gesinne wat wil wegbreek van die gejaag.
Ons het 10 gemeubileerde kamers met en suite-badkamers wat tot 20 gaste op 'n slag kan akkommodeer. Ons "executive"-kamers het Victoriaanse baddens en al ons kamers is toegerus met lugversorging, TV met plaaslike en sekere DStv-kanale, 'n teeskinkbord, skoon, wit beddegoed, gratis WiFi-toegang, yskassie vir eie gebruik en veilige parkeerplek met 'n elektroniese toegangshek na die perseel. Ons is naby geriewe en ook naby Klerksdorp en Matlosana Mall.
Daar is gemeenskaplike braaigeriewe, TV in die gemeenskaplike leefarea en al die kamers het sy eie privaat ingang. Konferensiegeriewe is beskikbaar en kwotasies word op versoek uitgereik.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Louise Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 30
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Pienaarstraat 1, Stilfontein, 2551, Noordwes
- Gaste dink Residensie Guest House het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 22 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pienaarstraat 1, Stilfontein, 2551, Noordwes
-
TGCSA-gradering: