Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Resort Living on the Water, Thesen Islands

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Restio-eiland R13, Thesen Islands, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 300 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Resort Living on the Water, Thesen Islands is 'n selfsorgvakansie-eenheid wat op die bekende Thesen Islands-landgoed en -marina geleë is. Hierdie area bied privaat strande en kanale langs Cape Cod-huisies, asook 'n doolhof, skuilings vir voëlspesies, tennisbane, 'n setperk en 'n speelgrond vir kinders.

Dié ongelooflike waterkant-eenheid bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Daar is 2 slaapkamers wat elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort het. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens en sy eie badkamer met 'n stort. Gaste in al 4 slaapkamers het toegang tot die balkon met 'n uitsig oor die kanaal.

Die ooplan-eenheid het 'n kombuis en 'n leefarea. Die kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook wasgoedgeriewe in die eenheid. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV met die volle DStv-pakket.

Die eenheid het verskeie deure wat na buite lei en met 'n omvattende uitsig oor die water en omliggende areas spog. Die stapeldeure lei na 'n ruim braai-area en 'n etenstafel met sitplek vir 8 gaste. Gaste het maklike toegang tot die water via hul eie stoep en jetty. Thesen Islands het 24 uur-sekuriteit.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 4 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Magru Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 6

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Restio-eiland R13, Thesen Islands, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 4 300
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R 4 300
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Restio-eiland R13, Thesen Islands, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfeaaca47103f04f5e57c0ad3facf761c79e062482e1da9cb178145ec3e9a2154b5afc2469e364271f8ea3705d8c85895e772?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 300 per nag (plek vir 8) R13 Restio Island Thesen Islands 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.046403914355 23.048046254771

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang