Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rest @ Calliope

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Calliope Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir Rest @ Calliope
Netheid
4.3/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Corlia H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlia H

Vir seker die geld werd!

Die huis is ongelooflik netjies, modern en baie goed ingerig. Ons het dit baie geniet om daar te bly!

Rest @ Calliope se terugvoer

Corlia en haar familie was fantastiese gaste en ons sien uit daarna om hulle gou weer te sien.

Rest @ Calliope
Johan A - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan A

Ons het heerlik gekuier by Rest @ Calliope.

Die huis is baie gerieflik, netjies en ruim met genoeg toesluitparkering en fasiliteite. Die honde het die veilige agtererf geniet, terwyl ons rustig op die dek kon ontspan en die blitsvinnige WiFi was 'n redding toe ek 'n krisis by die werk moes hanteer. Ons sal moeilik weer, in Bloemfontein, erens anders tuisgaan.

Morne H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Morne H

Calliope kort 'n opknapping buite. 'n Nuwe spaarkamerbed, seep vir gaste en tee word benodig.

Vriendelik ontvang. Huis binne baie netjies en skoon. Die huis kort wel buite baie aandag, nie dieselfde as die foto's nie. Die spaarkamer se dubbelbed was kliphard. Geen seep en tee gelos vir ons. Die stort is vuil en vorige oorslapers se waterbottels was nog in die badkamer drom. Verwag dit nie vir die prys nie.

Vanaf R7 849
R7 849 R5 887
per nag (plek vir 6)
Vanaf R7 849
R7 849 R5 887
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Calliope-straat 47, Pentagon Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAafef7ce3436479cf6ce8595e5e71e92749b004f1dc5abc00ff5670ed458578f570d68e6aefe877cecd3e6097ab712f559986?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R7 849 nouVanaf R5 887 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 47 Calliope Street Pentagon Park 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.075566 26.22767

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang