Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rest Collection Deck Studio

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
David J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Clean and tranquil. Great and pleasant stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heather R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Perfectly located with beautiful finishes. Beautiful location! Beautiful finishes!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

James B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Relaxing, comfortable, no hassle stay with a lovely view. Lovely stay, easy communication with the hosts, comfortable and clean. Friendly staff. Everything we would need was right there for us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Rustig. Gerieflik. Privaat. Puik! Baie rustige plaas-omgewing. Pragtige uitsig en baie privaat. Die plekkie was uiters netjies en skoon. Ons kom vir seker weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Dit was uniek en besonders verby! Die dierelewe was awesome! Die honde wat met die bokkies speel, het ons so geniet! Dit was 'n bitter lekker kuiertjie gewees. Sal dit beslis aanbeveel vir ander!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jomarie N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Gesellig en baie goeie ligging. Ons het baie lekker gerus, dis rustig en gesellig en net 15 min weg van Stellenbosch se restaurante. En 'n goeie plek om vanaf wynplase te gaan besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dwight W
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2023

Very nice place to stay at and very clean. Very nice place to stay at. Will definitely recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Robyn L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

It was absolutely amazing. The host is very welcoming and friendly. The accommodation is absolutely stunning and smart appliances. The dogs are so cute and friendly. We thoroughly enjoyed our stay and will definitely be back and recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Heerlike, rustige omgewing waarin jy totaal kan ontspan! 'n Perfekte basis vir 'n kuier in die Stellenbosch-omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charné C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2022

Stil en rustige wegbreek. Ons het ons tydjie baie geniet by julle. Dit was perfek vir ons geleë. Die mense wat ons plek kom skoonmaak het was uiters vriendelik, veral die tuinman. Die plekkie was smaakvol en so goed toegerus met als wat ons nodig gehad het en nog meer. Dankie vir 'n baie spesiale wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Danelle Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 78

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chabivin Plaas, Blaauwklippenpad, Paradyskloof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAIpOEiGIksv6KcDvqRXFDznCwWxXEO6Mv3JTvTTcfwyqGzFouvT?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 Chabivin Farm Blaauwklippen Road, Paradyskloof 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.973388957321 18.852742456406

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang