Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rest Collection Deck Studio

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chabivin Plaas, Blaauwklippenpad, Paradyskloof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Rest Collection Deck Studio bied selfsorgverblyf op 'n boetiek Stellenbosch wynplaas, wat spesialiseer in die vervaardiging van vonkelwyne. Hierdie heeltemal privaat ateljee spog met 'n sondek op die dak wat uitkyk oor die pragtige Stellenboschberg en Blaauwklippenvallei.

Hierdie luukse ateljee is oopplan met 70 vierkante meter vloerspasie. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, pasgemaakte Oregon-denne-kaste en 'n pragtige uitsig oor die berg. Die badkamer is groot en modern en het 'n stort.

Die volledig toegeruste kombuis sluit 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, 'n wasmasjien en 'n ontbyttoonbank met stoele in. Die TV-sitkamer beskik oor 'n kaggel, lugversorging en 'n slim-TV met onbeperkte vesel-internetverbinding. Die ateljee het ingeboude Bluetooth-luidsprekers en aanraakskerm-ligskakelaars.

Die privaat sondek op die dak het sonbeddens en 'n sambreel, en kyk uit oor die pragtige Stellenboschberg en Blaauwklippenvallei. Ons het ook 'n lieflike houtgevuurde borrelbad bygevoeg.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 21 resensies vir Rest Collection Deck Studio
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Danelle Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 78

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Chabivin Plaas, Blaauwklippenpad, Paradyskloof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rest Collection Deck Studio het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chabivin Plaas, Blaauwklippenpad, Paradyskloof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAIpOEiGIksv6KcDvqRXFDznCwWxXEO6Mv3JTvTTcfwyqGzFouvT?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 Chabivin Farm Blaauwklippen Road, Paradyskloof 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.973388957321 18.852742456406

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang