Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rest @ Chabivin Vineyard Studio

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Leon J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Rustig en stil. Die voor vines studio is 'n pragtige plekkie en wonderlike wegbreekplek vir die besige lewe. Die kaggel het ook die plek warm gemaak op die koue wintersdag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ian T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Perfect Stellenbosch stay. We had a fantastic 2-night stay. The cottage is really well equipped and spacious. The fireplace works like a charm, perfect for cold winter evenings! The farm pets are really awesome. It's not every day you get to say hello to a springbok on your front porch. 10/10 recommend. Danelle is a fantastic host and catered to our every need! The hot tub has been moved from the deck to a more private location just off to the side of the deck.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlize N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Vreeslike netjiese en luukse verblyf, kort afstand van alles in Stellenbosch. Ons is vriendelik ontvang en die kaggel was heerlik in die koue reën dae. Baie dankie! Die verblyf was 'n hoogtepunt vir ons! Die huisie is modern en super skoon. Die kaggel en hottub skep 'n gesellige atmosfeer en daar was alles wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2024

Love it. Enjoy the 2 nights stay with my wife. The breakfast in bed was a special bonus.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Natalie A
1 nag
4.2
Aug 2024

Lekker. Baie lekker verblyf!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Zanta Anthea P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2023

Marvelous. It was lovely, the place is very tranquil and the host is very friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rouxne E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Uitstekend. Ons kuier by Rest @ Chabivin Vineyard Studio was heerlik. Alles is ongelooflik netjies, mooi en goed georganiseerd. Ons sal beslis weer gaan en kan dit aanbeveel vir enige iemand wat 'n wegbreek van die gejaag soek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephen T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Beautiful farm location. This was a really lovely stay on a small, pretty farm. The unit was tastefully decorated and well equipped—including for load shedding. Just two minor complaints: another unit looks directly onto this unit's deck spoiling the privacy a bit, and I'm not a huge fan of being woken up before sunrise by the cat climbing through the window and onto our bed. But nevertheless still a great stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Firoza J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

Perfect getaway for those needed honeymoon dates. You see and hear no-one. You feel alone and safe at the same time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stefan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2022

Voel soos plaas, maar in Stellenbosch en naby gesogte wynplase. Eenheid is mooi uitgelê en bied alles wat nodig is vir gemaklik en gerieflike verblyf. Daar kan dalk moontlik nog aan privaatheidskerms tussen eenhede gewerk word. Op 'n koue aand verwarm die kaggel die eenheid en deur die dag is die buitebad 'n wenner.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Danelle Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 78

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blaauwklippenweg, Paradyskloof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFmNmQxZGI5LWU5ODYtNDFlNC1iMWRjLTRmNWMwMTU1ZjYxMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 2) 41 5 1 5 Blaauwklippen Road Paradyskloof 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.973534 18.852284

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang