Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rest @ Edna 55

B&B
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Edna-straat 55, Hillcrest, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Rest @ Edna 55 is 'n selfsorgeenheid met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Hillcrest in Kimberley in die Noord-Kaap. Die oopplan-woonstel is die ideale opsie vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na gerieflike oornagverblyf.

Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste in 'n kamer met 'n en suite-badkamer. Die kamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, koffie- en teemaakgeriewe en 'n toonbank met stoele toegerus is. Die kamer het lugversorging en WiFi.

Daar is 'n onderdakstoep met sitplek en 'n braai. Onderdakparkeerplek is op die perseel beskikbaar. Hierdie verblyf is naby winkels en restaurante en The Big Hole-uitkykplatform is ongeveer 4,4 km ver.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Edna-straat 55, Hillcrest, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Edna-straat 55, Hillcrest, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaf325fef9742beefe5ac45f8864178a4d940d1c4d1c5332603ece511d45b4526f30856c99adabbc8cbdf790782eb215b409e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 55 Edna Street Hillcrest 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.757271150458 24.73858655582
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem