Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rest @ Edna 55

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Edna-straat 55, Hillcrest, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Rest @ Edna 55 is 'n selfsorg-eenheid met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se eiendom in Hillcrest in Kimberley, Noord-Kaap. Hierdie oopplan-woonstel is 'n ideale keuse vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na gerieflike oornagverblyf.

Die eenheid het slaapplek vir tot 2 gaste in 'n kamer met 'n en suite-badkamer. Die kamer is ingerig met 2 enkelbeddens en die en suite-badkamer het 'n instapstort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Daar is ook 'n klein kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, mikrogolf, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die kamer het ook lugversorging en toegang tot WiFi.

Gaste het toegang tot 'n onderdakstoep wat met sitplek en 'n braai ingerig is, asook onderdakparkeerplek op die perseel. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante, en The Big Hole-uitkykplatform is ongeveer 4,4 km ver.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Marietha Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • Edna-straat 55, Hillcrest, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Gaste dink Rest @ Edna 55 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Edna-straat 55, Hillcrest, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaf325fef9742beefe5ac45f8864178a4d940d1c4d1c5332603ece511d45b4526f30856c99adabbc8cbdf790782eb215b409e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 55 Edna Street Hillcrest 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.757271150458 24.73858655582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang