Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rest @ Rockerley

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Restio-singel 21, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Rest @ Rockerley bied gerieflike verblyf in 'n privaat selfsorg-eenheid wat op 'n residensiële eiendom geleë is waar die eienaars woon. Die eiendom is teen die berg in Bettysbaai geleë met lieflike uitsigte.

Die veilige eenheid beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en knus leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 2 driekwarte en toegang tot die tweede badkamer. Daar is 'n slaapbank in die sitkamer. Beide bad- en stortgeriewe is beskikbaar, en linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n oond, en stoof en 'n mikrogolfoond, en die knus sitkamer is toegerus met 'n TV met sekere DStv-kanale. Die buitestoep het 'n onderdakbraai-area, 'n houtvuur-bubbelbad en veilige parkeerplek is beskikbaar vir 2 motors.

Doendinge in die omgewing sluit voëlkyk en fietsry in.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Rocky Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Restio-singel 21, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rest @ Rockerley het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Restio-singel 21, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc20503cca19d4d60f714dd6ce8cdafbb5551b47ff32b5bfdd159a529cb8c49095c5a3865fc9f2adefdd8a4779bbf8247a2e8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 6 mense 5 5 1 5 21 Restio close Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -34.357021647669 18.894533715154

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang