Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rest a Bit at Glentana

Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seekatstraat 17, Glentana, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 400 R2 040 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Rest a Bit at Glentana is in Glentana, 20 km suid van George op die Tuinroete geleë. Die omgewing is ook bekend as die mees gematigde klimaatstreek in die land en dis selde warmer 28 grade. Van die beste gholfbane in ons land soos Fancourt, Pinnacle Point by Mosselbaai en Kingwood by George, Heroldsbaai en nog ander is naby ons geleë.

Die huis het 3 slaapkamers met 'n dubbelbed in die hoofslaapkamer, 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer en 'n dubbelbed in die derde slaapkamer wat sowat 30 m vanaf die hoofhuis geleë is. Linne en handdoeke word voorsien. Daar is 'n bad, toilet en 'n wasbak in die eerste badkamer en 'n stort en 'n wasbak in die tweede badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met net 'n toilet en 'n wasbak. Die derde slaapkamer buite die huis het 'n en suite-badkamer.

Die kombuis is met 'n yskas met 'n groot vrieshokkie, mikrogolf en 'n stoof toegerus. Daar is een gasplaat om te gebruik tydens beurtkrag. Daar is 'n platskerm-HD-TV met sekere plaaslike SABC-kanale in die sitarea. Let dat daar geen KykNet-kanale is nie. Gaste is welkom om hul eie vir DStv-dekodeerder en -slimkaart saam te bring. Gratis, onbeperkte WiFi is beskikbaar.

Daar privaat braaigeriewe buite, 'n toesluitmotorhuis en parkeerplek vir 'n sleepwa op die perseel.

Klein, knie-hoogte honde is welkom op versoek.

Glentana spog met 'n lieflike strand ideaal vir stap, asook veilige swemplek. Groot Brakrivier is ongeveer 10 km weg. Gaste het maklik toegang tot Kaapstad, Johannesburg. Oos-London en Gqeberha (Port Elizabeth) vanaf George Internasionale Lughawe. Die woonstel is aan die onderkant van die huis geleë en front na die see. Dit is sowat 200 m se stap vanaf die strand. Daar is prentjiemooi uitsigte.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3

Bad, Toilet
Badkamer 4

Stort

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd
  • Tv

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Andrei Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Seekatstraat 17, Glentana, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rest a Bit at Glentana het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 400
R2 400 R2 040
per nag, vir 6 mense
Vanaf R2 400
R2 400 R2 040
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seekatstraat 17, Glentana, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAded3183bb3b50621e880d2ef62e8a21336063303e95d9c4a062026f3dafe552f15efc490cf305b5edfab8dd3723d94f2d6ac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 400 nouVanaf R2 040 per nag, vir 6 mense 31 5 1 5 17 Seekat Street Glentana 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.048367218007 22.311074620238

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang