Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rest a Bit at Glentana

Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seekatstraat 17, Glentana, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 R2 125 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Rest a Bit at Glentana is in Glentana, 20 km suid van George op die Tuinroete geleë. Die omgewing is ook bekend as die mees gematigde klimaatstreek in die land en dis selde warmer 28 grade. Van die beste gholfbane in ons land soos Fancourt, Pinnacle Point by Mosselbaai en Kingwood by George, Heroldsbaai en nog ander is naby ons geleë.

Die huis het 3 slaapkamers met 'n dubbelbed in die hoofslaapkamer, 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer en 'n dubbelbed in die derde slaapkamer wat sowat 30 m vanaf die hoofhuis geleë is. Linne en handdoeke word voorsien. Daar is 'n bad, toilet en 'n wasbak in die eerste badkamer en 'n stort en 'n wasbak in die tweede badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met net 'n toilet en 'n wasbak. Die derde slaapkamer buite die huis het 'n en suite-badkamer.

Die kombuis is met 'n yskas met 'n groot vrieshokkie, mikrogolf en 'n stoof toegerus. Daar is een gasplaat om te gebruik tydens beurtkrag. Daar is 'n platskerm-HD-TV met sekere plaaslike SABC-kanale in die sitarea. Let dat daar geen KykNet-kanale is nie. Gaste is welkom om hul eie vir DStv-dekodeerder en -slimkaart saam te bring. Gratis, onbeperkte WiFi is beskikbaar.

Daar privaat braaigeriewe buite, 'n toesluitmotorhuis en parkeerplek vir 'n sleepwa op die perseel.

Klein, knie-hoogte honde is welkom op versoek.

Glentana spog met 'n lieflike strand ideaal vir stap, asook veilige swemplek. Groot Brakrivier is ongeveer 10 km weg. Gaste het maklik toegang tot Kaapstad, Johannesburg. Oos-London en Gqeberha (Port Elizabeth) vanaf George Internasionale Lughawe. Die woonstel is aan die onderkant van die huis geleë en front na die see. Dit is sowat 200 m se stap vanaf die strand. Daar is prentjiemooi uitsigte.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 4 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Fanus J
Saam met lewensmaat
5.0
Tuis naby ons tuiste. Ons familiehuis op Glentana word tans gerestoureer en die woonstel was presies wat ons nodig gehad het tydens ons week verblyf o...
Sien meer
Nov 2024
Barend G
Saam met vriende
5.0
Kon bietjie lekker uitrus. Baie goed ingerig met 'n eenheid, met stoof en oond, wasmasjien en tuimeldroeër was baie gerieflik. Honde vriendelik vir my...
Sien meer
Jul 2024
Marlene V
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik, skoon, naby die strand. Wat 'n pragtige ruim plek en binne 'n paar minute se loop is jy op die strand. Ons het ook die voorreg gehad om die...
Sien meer
Apr 2024
Karin V
Saam met vriende
4.6
Dis is baie gerieflik. Ons het lekker gekuier. Ons het lekker gekuier. Die weer was lekker gewees. Ons waardeer die voorsiening vir gasplaat vir wanne...
Sien meer
Feb 2023
Quinten B
Saam met lewensmaat
4.6
Awesome, baie netjies en waarde vir geld. Eienaar ontmoet wat awesome mense is. Dankie vir 'n lekker kuier. Dankie vir die uitstekende verblyf en gasv...
Sien meer
Jan 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Andrei Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Seekatstraat 17, Glentana, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rest a Bit at Glentana het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 500
R 2 500 R 2 125
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 500
R 2 500 R 2 125
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seekatstraat 17, Glentana, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAded3183bb3b50621e880d2ef62e8a21336063303e95d9c4a062026f3dafe552f15efc490cf305b5edfab8dd3723d94f2d6ac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 500 nouVanaf R2 125 per nag (plek vir 6) 32 5 1 5 17 Seekat Street Glentana 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.048367218007 22.311074620238

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang