Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rest a While

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Denise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 93

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 93 resensies vir Rest a While
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Eleanora S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eleanora S

Excellent stay.

Our stay was very comfortable and the hostess was accommodating. Enjoyed it very much and the blanket was a game changer.

Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Julius P - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julius P

Very affordable and safe.

Rest a While, is a great place to stay. The hostess is very friendly and the place is clean.

Erica V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica V

What a "gem".

The hosts are the perfect hosts. They have a spacious, comfortable, fully equipped 2-bedroom cottage situated on their property with all the privacy one requires. We thoroughly enjoyed our 2-night stay there.

Shireen H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shireen H

Friendly, clean, and met all our staying needs.

The facility was clean and fresh. The hosts were friendly and attentive to our needs. The area was tranquil and relaxing. Definitely a family environment.

Amanda S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda S

Rustige omgewing.

Baie veilige, goed toegeruste eenheid in 'n stil en rustige omgewing. Goeie beddens, genoeg handdoeke, WiFi goeie konneksie.

Wouter V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wouter V

Netjies en goed toegerus.

Ons kuier was baie kort (net een nag). Alles was baie netjies, die eenheid is goed toegerus en die ontvangs was vriendelik.

Julia P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julia P

Perfekte wegbreek, mooiste sonsondergange, perfekte gasvrou en gasheer.

Soos altyd was Rest a While die perfekte wegbreek. Ek was bederf vandat ek daar aangekom het totdat ek huistoe is. Die rustigheid, mooiste sonsondergange, stapafstand van die see met kranse en uitsigte wat die asem wegslaan, was net wat ek nodig gehad het voordat ek terug werk toe is. Dankie - altyd die perfekte gasvrou en gasheer. Tot volgende keer, nogmaals baie dankie. Colleen.

Henriette K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henriette K

Netjies, goeie waarde vir geld.

Dit was 'n netjiese eenheid met alles wat ons nodig gehad het. Baie goeie waarde vir geld.

Dayalan N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dayalan N

Excellent.

Everything about the apartment and the host was excellent.

Jasper B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jasper B

We had a comfortable and enjoyable stay.

It was more than what we expected. Denise made it feel like we are coming home to family. The braai area is very nice and it met all our needs. The Bakhuis and cafe, nearby, was a bonus.

Jan J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan J

Awesome!

Gerhard en Denise is lieflike gashere wat jou dadelik laat tuis voel.

Jeremy D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeremy D

Baie meer as wat jy verwag.

Regtig een van die beste plekke waar ek nog gebly het.

Glenda H - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glenda H

Perfect. The cottage was actually nicer than the pictures portrayed.

We had a wonderful time at Rest a While. The accommodation was like a small cottage with 2 bedrooms and a nice-sized kitchen, etc. Everything was clean and tidy, and such a bargain for the low price. The hosts were lovely, friendly people who made us feel so welcome. We will definitely be back and urge everyone to book a spot at Rest a While. You won't be disappointed.

Andre B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre B

Wonderlike rustige tyd gehad.

Ons het heerlik gekuier. Die woonstel was baie mooi skoon en netjies en die eienaars Gerhard en Denise was uitstekend. Hul gasvryheid was uit die boonste rakke. Ons was by Rest a While tydens die 24/25 September 2023 vloede toe al die paaie in en uit die Gansbaai omgewing toe was. Gerhard en Denise het hul harte oopgemaak en ons 'n ekstra nag verniet laat bly totdat die paaie die 26ste oopgegaan het waarna ons terug kon keer huistoe. Ons wil uit die diepte van ons harte dankie sê vir hulle. Ons kan Rest a While met vrymoedigheid aanbeveel. Die woonstel was ten volle toegerus met alles wat nodig was en die gasheer het deurgaans met ons kontak gehad om seker te maak ons bly lekker.

John C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John C

A great stay with wonderful hosts.

The accommodation exceeded my expectations in every way. Gerhard and Denise make one feel welcome from the get-go. The flat is very well-equipped and exceptionally clean. I couldn’t have wished for a more comfortable stay.

Jacobus D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus D

Rustige plek. Goed geleë, aangename hostess.

Van inboek tot uitboek was amazing. Fasiliteit was skoon en gemaklik.

Jacobus Leon M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus Leon M

Uitstekende waarde vir geld.

Rest a While is pragtige selfsorg-eenheid wat baie goed toegerus is. Die eenheid is skoon en baie netjies, stapafstand van die strand en naby aan nodige winkels asook Groeneweide parkrun. Die eenheid is selfs goed toegerus vir load shedding met gasstoof, asook 'n inverter vir die TV en WiFi. Die eienaars is baie vriendelik en gaan uit hul pad om mens te laat welkom voel. Sal beslis weer by Rest a While bly.

Daniel M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel M

Die beste!

Rest a While is een van die bestes om te bly en die plek is verrassend mooi en groot met genoeg spasie vir elkeen. As enkelreisiger was dit fantasties om soveel ruimte te kon gehad het en die plek is volledig toegerus met alles denkbaar. Die gashere is vriendelik en sorg dat alles in plek is en wil graag help om die verblyftyd so aangenaam moontlik te maak. Moenie te lank dink oor die regte keuse wanneer jy verblyf soek in die rigting nie - hierdie is 'n baie goeie keuse en die beste!

Rest a While se terugvoer

Beste Daniel,
Baie dankie vir jou positiewe resensie. Ons hoop jy kom kuier gou weer by Rest a While.
Beste wense,

Rest a While
Elquinn V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elquinn V

Wow.

Definitief nie wat ek verwag het nie, plek is baie mooier as wat dit lyk op advertensie. Ons was verwelkom deur Juffrou Denise en ontmoet die volgende dag vir oom Gerhard, vir hul albei kan 10 sterretjies gegee word. Dankie vir jul lekker geselsies en humor. As jy 'n plekkie soek vir 'n wegbreek dan is dit die perfekte plek! Ek gaan definitief weer terug!

Anneke F - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke F

Baie meer as wat verwag was.

Die woonstel het alle verwagtinge oortref! Alles en meer word verskaf en die mense is vriendelik en voel soos ou vriende. Sal definitief weer daar gaan kuier en aanbeveel vir almal wat in daardie rigting plek soek.

Rest a While se terugvoer

Baie dankie vir julle mooi resensie. Julle was wonderlike gaste. Hoop om julle gou weer by Rest a While te ontvang.
Beste wense
Denise

Rest a While
Marco S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marco S

Well-located spacious, clean and safe accommodation with friendly hosts.

The apartment is well-equipped with attention to detail. The beds are very comfortable. There is an electric stove and a gas stove. Some lights, Wi-Fi and one electrical plug run on back-up power - so loadshedding (electrical outages to non-South Africans) is not a big issue. Denise and Gerhard are stunning hosts.

Rest a While se terugvoer

Thank you, Marco. I hope you are good. You were a great guest and we had the privilege to learn from you.

Rest a While
Felicity T - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Felicity T

Dit was 'n sielsalige wegbreek.

Die eienaars is duidelik fyn ingestel daarop om in alle behoeftes van die kliënte te voorsien.

Charlene O - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene O

Rustig en tevrede.

Ons het met die idee gegaan net om 'n bed te hê want ons wou baie sien. Maar dit was so rustig en netjies ons wou nie gaan rondloop nie. Denise is die beste gasvrou, sy het ons so tuis laat voel van die begin af. Ons gaan beslis terug.

Lynne T - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynne T

Absolutely fantastic!

I will definitely recommend Rest a While to anyone - it definitely lives up to its name. Delightful little place, with everything you would need, very tastefully decorated and Denise is the friendliest hostess ever! We will definitely be going back!

Wikus V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wikus V

Was heerlik!

Denise was baie vriendelik, hulpvaardig, TV en lig was aan toe die krag af was.

Richardene L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richardene L

Netjiese, goeie, rustige, als-in-een verblyf.

Baie vriendelike, behulpsame gasvrou. Als wat jy nodig het. Goeie waarde vir geld.

Marie T - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie T

Wonderful and safe.

Apartment neat and clean. Hostess very friendly. Was a very nice stay.

Amanda T - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda T

Voel soos huis.

Denise en Gerhard, baie dankie vir die gasvryheid en vriendelikheid tydens my 7 dae verblyf in julle lieflike rusplekkie. Skoon, veilig en met alle geriewe, wat ek beslis sal aanbeveel. Mag dit met julle net goed gaan.

Tiffany D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiffany D

Fantastic.

Heerlike verbyf. Sal weer enige tyd teruggaan!

Carla R - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla R

Sal vir seker weer gaan!

Denise was so vriendelik en behulpsaam, nie eens beurtkrag kon haar keer toe ons daar aankom nie! Die woonstel was reg, met noodlampies in elke vertrek. Dit was baie skoon en netjies en lekker ruim vir 'n gesin van 4. Net 'n jammer ons kon nie langer bly nie.

Monja V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monja V

Baie lekker hier gebly.

Denise is die vriendelikste gasvrou. Die eenheid is so netjies en skoon met soveel spasie! Alles en nog meer wat mens nodig het. Wens ons kon langer bly.

Stan H - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stan H

A weekend getaway.

Denise always welcomes you with a smile and make you feel at home. A fully equipped self-catering unit with good quality utensils and equipment in the kitchen.

Esther S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esther S

Rest a While was werklik 'n heerlike plek vir verblyf by die see in die mooie Overberg.

Ek het regtig so lekker gebly. Die vriendelike professionele en hulpvaardige gasvrou, Denise, het uit haar pad gegaan om te sorg dat ek alles het wat ek moontlik kon nodig kry, en selfs my later laat weet van my foon se laaier wat ek daar vergeet het. Alles was uiters skoon en netjies, die woonstel was baie goed toegerus met elke moontlike gerief, en baie veilig, ook die parkering agter 'n toesluithek. Ek was spyt dat ek net een aand kon oorbly, maar sal beslis in die toekoms weer soontoe gaan.

Elmarie H - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie H

Baie gerieflike verblyf.

Die akkommodasie is pragtig ingerig en alles is beskikbaar wat jy nodig het. Baie gerieflike braai area. Voertuig veilig agter hekke onder afdak. Stapafstand na die see. Denise en Gerhard is die mees vriendelikste gasvrou en gasheer. Ek beveel die verblyf definitief aan en sal beslis ook weer soontoe gaan.

Drikus B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Drikus B

Fantasties.

Fantastiese plekkie, fantastiese waarde vir geld en fantastiese mense. Beslis my eerste keuse vir toekomstige kuiertjies.

Driekie U - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Driekie U

Rustige en baie aangename verblyf en ervaring.

Gasheer en - vrou gaan uit hul pad om jou verblyf in goed toegeruste woonstel die moeite werd te maak. Stapafstand van see en winkel. Baie dankie vir alles wat jul vir ons gedoen het.

Riaan L - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan L

Rustig, gasvry en waardevol.

Sentraal, rustige area en bekostigbaar.

Ben K - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben K

'n Moeite werd kuier.

Denise en Gerhard het ons hartlik ontvang. Die huis het alles gehad wat 'n mens kan benodig en in 'n pragtige omgewing. Baie dankie vir die kort en lekker kuier saam met julle. Ons gaan beslis beplan om in die toekoms weer daar te kom oorstaan.

Rene M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene M

It was wonderful to stay at Rest Awhile, so peaceful and relaxed.

Denise and Gerhard are amazing host, open, kind, friendly and loads of good advice and such an inspiration and motivation. I enjoyed my chats with them.

Madeleine D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine D

Gasvry, rustig en heerlik gekuier.

Het lekker gebraai en heerlik ontspan.

Antonie W - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonie W

Baie gerieflik en goed geleë. Skoon en netjies. Eienaars baie besorg oor ons gerief.

Baie lekker oornagplek. Goed geleë, en net ver genoeg van die gedruis. Baie mooi omgewing. Die braai geriewe is perfek, as die weer mooi is, en die bure gedra hulle. Ongelukkig kon ons nie buite sit en die rustigheid geniet nie. Die bure in die aanliggende erf het tot laat geraas. Die swembad en speletjie-kamer reg langs die grensmuur kan 'n probleem wees.

Louis S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis S

Skoon, mooi en vriendelik.

Net soos by ons huis.

Landi D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Landi D

Beslis die moeite werd.

Vreeslik lekker gekuier, kon met absoluut niks fout vind nie. Skoon en netjies woonplek. Dis goed ingerig met alles wat nodig is. Stil en rustige omgewing. Die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Loopafstand vanaf die see en 'n winkel. Naby aan die middedorp. Sal beslis weer soontoe gaan.

Henriette V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henriette V

Skoon, netjies, alles wat mens nodig het.

Ons was daar vir 'n driekamp by Lomond en het heerlik gebly. Denise was baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal definitief weer hier kan oorslaap.

Tanya B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tanya B

Perfect getaway for a couple or family looking for some peace and quiet away from the city.

We only stayed one night to attend a wedding, but we will definitely be back for a longer visit.

Monique B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique B

Fantasties!

Waarlik 'n lekker plekkie, kan dit ten volle aanbeveel! Ons sal dit definitief 'n jaarlikse draai daar maak!

Rest a While se terugvoer


Baie dankie vir jou positiewe resensie. Julle was wonderlike gaste! Ons hoop om julle weer by Rest a While te kan ontvang.

Rest a While
Wayne L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne L

Was baie lekker in Gansbaai.

Geniet Gansbaai altyd.

Warda M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Warda M

We were well recieved in a pretty cottage with friendly hosts and a cute cottage with everything you need.

Great place with wonderful dogs on the premises, but were locked up and not a bother at all. Place was neat and tidy and had all we needed!

Jopie B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jopie B

Uitstekende verblyf met 'n baie goeie ligging.

Hierdie verblyf is so volledig toegerus deur mense wat die behoeftes van oornaggaste mooi verstaan. Alles is daar en van uitstekende gehalte. Ons is ook hartlik ontvang deur ons gasvrou wat ook seker gemaak het ons weet waar alles is en hoe dit werk. Ons kan hierdie verblyf sonder voorbehoud aanbeveel!

Gerry J - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerry J

Amazing stay

The hosts were absolutely special and accommodating. We were very well accepted and felt at home. Beautiful and very comfortable place as well.

Rest a While se terugvoer

Thank you for your positive review.
Blessings for 2022.

Rest a While
Christo K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo K

Goeie vriendelike Christen-gesin.

Goeie, warm ontvangs.

Magdaleen L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdaleen L

Net wat ons nodig gehad het

Lieflike woonstel, baie netjies en gerieflik. Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Ons kon strand toe stap en in die water plaas met my dogtertjie wat 3 jaar oud is. Ons het dit gebruik as 'n oornagstop tussen Kaapstad en De Hoop en dit het perfek gewerk.

Rest a While se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe resensie oor Rest a While.
Beste wense vir 2022.

Rest a While
Alexander (alex) W - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alexander (alex) W

Lovely place to stay with amazing and attentive hosts!

Rest a While really lives up to its name! Amazing hosts who have great attention to detail, will definitley go back!

Cindy N - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy N

Lieflike, rustige plek - sal dit beslis aanbeveel!

Die eenheid is fantasies. Dit beskik oor als wat mens nodig het en nog meer. Ons was baie vriendelik ontvang en die plek was silver skoon en netjies. Dit is baie rustig en gemaklik en net 300m van die strand af. Dit is die tipe plek waar mens gemaklik vir 'n week of meer kan tuisgaan. Ons sal definitief weer daar tuisgaan. Baie dankie vir 'n wonderlike naweek.

Rest a While se terugvoer

Hallo Cindy,
Baie dankie vir jou positiewe resensie. Ons hoop om julle binnekort weer by Rest a While te sien!
Beste wense,
Denise.

Rest a While
Stan H - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stan H

Great stay, Denise was friendly and helpful.

A lovely place to stay. Denise was helpful and friendly. They go the extra mile to make one feel at home.

Derick M - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derick M

Rest a While bied alles wat 'n oornagreisiger benodig.

Ontvangs was baie vriendelik en behulpsaam. Die woonstel is baie goed toegerus en baie gerieflik.

Yvonne H - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne H

Pragtige, netjies en veilige gastehuis. Dit was baie kekker om daar tuis te kon gaan. Kan dit beslis aanbeveel.

Vriendelike, gasvrye eienaars. Lekker geslaap. Als was baie netjies en skoon.

Rest a While se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe resensie. Ons hoop julle kom kuier gou weer.

Rest a While
Pieter M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter M

Baie gemaklik. Voel soos my eie huis.

Sal beslis weer gaan. Baie netjies, my verwagtinge oortref. Great mense.

Rest a While se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe resensie. Kom kuier gerus weer.

Rest a While
Elria V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elria V

Lekker gekuier.

Pragtige, skoon en netjiese plek. Sal dit vir enige persoon aanbeveel. Ons het lekker gekuier.

Carmen S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen S

Heerlik ontspannend.

Ons het baie lekker daar gekuier en die plekkie was pragtig, netjies en kindervriendelik. Plek was ook buite veilig gemaak en toe sodat die kleintjies vrylik kon beweeg sonder om ingeperk te voel, so mamma en pappa se hart was baie gerus. Het ook die vriendelikste diens ontvang! Baie dankie Denise.

Erna S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna S

Vriendelikste diens, skoon en netjies. Definitief die moeite werd.

Soos die naam sê Rest a While, kan mens nie anders as om af te skakel nie. Die vriendelikheid, goed versorgde woonstel en rustige omgewing is net wat mens nodig het. Ons was aangenaam verras en sal graag weer by Gerhard en Denise gaan kuier.

Rina K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina K

Vriendelik verwelkom en sommer tuis gevoel. Sal beslis weer van hulle gebruik maak in die toekoms.

Denise en Gerhard het gereeld navraag gedoen om vas te stel of ons enigiets verlang. Hulle het ook vir ons heelwat advies gegee aangaande besoekpunte.

Rest a While se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe resensie. Ons hoop julle kom kuier weer by Rest a While.

Rest a While
Jacques T - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques T

Baie lekker gerus en ontspan.

Dit is die perfekte basis om te gebruik om die area te verken. Ons het elke oomblik geniet en vreeslik lekker gerus.

Rest a While se terugvoer

Beste Jacques
Baie dankie vir jou positiewe resensie. Nadat julle vertrek het, het ons huishouding 'n ernstige krisis beleef met my gade wat tydens sy herstel van die kolon operasie boonop covid opgedoen het. Dit was net genade van bo dat hy en ons dit oorleef het. Ons het Rest a While onmiddellik na julle vertrek gesluit en besprekings gekanseleer om op die persoonlike krisis te fokus. Alles is egter nou weer terug na normaal en ek hoop om julle weer by Rest a While te kan ontvang iewers in die toekoms.
Beste wense
Denise

Rest a While
Marlene K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene K

Netjies, waarde vir geld, vriendelikheid.

Pragtige plek en baie netjies. Heerlike warm water. Denise baie behulpsaam en vriendelik. Sal definitief verblyf aanbeveel.

Jacobus L - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus L

Een dag was te kort.

Baie mooi en baie lekker. Netjies. Vriendelike ontvangs. Die gasheer en gasvrou is baie behulpsaam.

Ina-marie L - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina-marie L

Rustig en gerieflik.

Die gasheer en gasvrou was vriendelik en het ons dadelik tuis laat voel. Die verblyf was netjies, skoon en heerlik toegerus. Die area is veilig en rustig. Die ideale plekkie om te vergeet van werk. Sal definitief langer bly volgende keer.

Liezl D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl D

Onvergeetlike gasvryheid!

Denise & Gerhard was so gasvry, ons het dit baie geniet en sal beslis weer terug gaan. Die verblyf was baie skoon, ruim en gemaklik! Ons het alles gehad en nog meer wat ons nodig gehad het. Baie dankie vir die lekker kuier!

Rest a While se terugvoer

Beste Liezl,
Baie dankie vir jou positiewe resensie oor Rest a While. Ons is bly julle het dit geniet & sien uit daarna om julle weer te akkommodeer,
Beste wense,
Denise

Rest a While
Keith J - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keith J

These MOST Awesome stay ever. The Host was Amazing

Absolutely loved the accommodation and the warmth. I will most certainly go back.

Rest a While se terugvoer

Dear Keith
Thank you for your great review for Rest a While. You guys were great guests & it was only pleasure having you here. Looking forward to receiving you again in January 2021.
Until we meet again please stay safe.
Regards
Denise

Rest a While
Jennifer S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jennifer S

Great Family time

Baie cosy gewees, lekker wegbreek vir familie tyd. Denise was baie oulik en vriendelik.

Janine P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine P

Such a welcoming and friendly environment.

Understanding and welcoming.

Belinda A - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda A

Ongelooflike gasvryheid!

Gerhard en Denise het ons so welkom laat voel in hulle uiters goed toegeruste eenheid. Denise het ons voor die tyd op hoogte gehou van die tipe weer wat ons kan verwag. Die eenheid self is so 'n heerlike blyplekkie wat alles het wat jy moontlik kan nodig kry en soveel meer, van elektriese komberse tot warmwater-sakke vir die Kaapse koue. Wanneer ons weer Gansbaai toe gaan, sal ons beslis weer by hulle wil tuisgaan!

Junita E - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Junita E

Dit was so rustig en ons kon die ruimte geniet om stil en rustend te wees.

Ons het met die doel gegaan om te rus en sommer net bietjie tyd vir refleksie te maak. Ons kon as gevolg van die rustigheid en vrede in en om die ruimte dit doen! Vriendelike ontvangs, netjies en gerieflik, was baie lekker.

Charmaine W - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine W

Pleasant experience.

Staying at Rest a While was great. Denise made us feel right at home. The accommodation was clean and had everything we might need. Would definitely recommend the place to anyone.

Elroy L - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elroy L

Waarde vir geld.

Die woonstel is baie ruim en skoon en het als wat jy nodig het. Ons was baie vriendelik ontvang deur Denise en Gerhard en hulle het ons met al die nodige tools verskaf om ons vakansie te vergemaklik. Rest a while 100%.

Nic-strauss L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nic-strauss L

Verblyf was gerieflik.

Rest a While is goeie waarde vir geld. Die eienaar is baie vriendelik en maak seker of als nog reg is. Definitief 'n lekker plek.

Johannes H - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes H

Rustig en netjies.

Ons wou net oorslaap vir die aand en het gevolglik nie baie vereistes gehad nie. Ons was egter aangenaam verras deur die netheid en ruimte van die eenheid. Dit het alles geriewe en selfs 'n baie lekker ruim buite-braai. Al wat kort is die see-uitsig dan was dit 'n vyf uit vyf ontspanningsplek. Troos is dat, as die TV af is, jy die see kan hoor. Baie dankie, Denise. Ons het lekker gebly.

Ronell V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronell V

Gemak en gasvryheid.

Behalwe die puik akkommodasie en persoonlike aandag van 'n voortreflike gasvrou, het ons die kuier-/braai-area geniet. Insiggewende gesprekke met Gerhard die gasheer en skrywer van die Elfde Gebod, wat ek gekoop en puik leesstof was. Daar was verskeie raakpunte in terme van verlies en dat ons beide van Fochville kom. Ek sal Rest a While ten sterkste aanbeveel vir die ontspanne atmosfeer en sentrale ligging in terme van toeriste aantreklikhede.

Elton A - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elton A

Dit was baie genotvol.

Die plek is baie netjies en ontvangs was baie vriendelik. Sal definitief aanbeveel.

Trudie K - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudie K

Gerieflike plekkie, skoon en netjies, mense is baie vriendelik en gasvry.

Ek sal beslis die plekkie kan aanbeveel. 'n Mens kom niks kort nie, daar is aan alles gedink wat jy moontlik kan nodig kry.

Ilza F - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilza F

Puik.

Uiters netjiese blyplek. Gasvryheid en vriendelikheid van hoogstaande gehalte. Sal graag binnekort weer daar gaan oorbly.

Melissa P - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa P

Amazing.

Ek beveel die verblyf aan vir enige iemand wat 'n wegbreek nodig het om 'n tydtjie te rus. Dit was ongelooflik gewees, eienaars is so vreindelik en alles was bo my verwagtinge. Hulle is tops!

Rest a While se terugvoer

Hallo Melissa,
Baie dankie vir die positiewe resensie. Julle was wonderlike gaste en die besondere netjiese toestand waarin julle die plek gelaat het. Julle is enige tyd weer welkom.
Vriendelike groete,
Denise

Rest a While
Jacobus D - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus D

Wonderlike plek met wonderlike omgewing.

Die vakansie was 'n wonderlike ervaring met baie mooi, goed versorgde verblyf. Beveel aan vir enige iemand wat wil gaan rus naby die see.

Rest a While se terugvoer

Hallo Kolie,
Baie dankie vir die positiewe resensie. Julle was wonderlike gaste.
Ons hoop om julle weer iewers in die toekoms te kan ontvang by Rest a While.
Voorspoed vir 2018.
Groete,
Denise

Rest a While
Shaan A - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shaan A

Soes die naam sê 'rest a while' het ek lekker uitgerus, baie leker plek.

'n Lekker plek om te rus in vrede en was baie mooi verwelkom.

Peter H - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter H

It was a really nice stay there.

Große, liebevoll eingerichtete Ferienwohnung. Die Gastgeber waren sehr freundlich mit einem besonderen Blick für Details (namentliche Begrüßung auf einer Tafel neben dem Eingang zur Wohnung).

Rest a While se terugvoer

Guten tag Pieter

Ich hoffe dass ihnen sehr gut geht.
Vielen dank fur sein schone referenz am Rest a While.

Gut laufen
Denise

Rest a While
Anthea C - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anthea C

Peaceful.

Relaxing, calming, picturesque.

Andre V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre V

Verblyftyd was kort (1 nag), maar voldoende geriewe en baie netjies. Baie gasvry.

Baie gasvry en vriendelike ontvangs. Sal beslis weer daar oorbly in die toekoms.

Casper S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Casper S

Denise is 'n vriendelike gasvrou wat uit haar pad uit gaan om ons gemaklik te laat voel.

Die perfekte plek vir 'n klein familie of 4 vriende wat bietjie uit die stad wil kom.

Rest a While se terugvoer

Goeiedag Casper,

Baie dankie vir jou mooi resensie. Rest a While is my passie-projek en ek doen dit om mense gelukkig & tevrede te sien en waarde vir geld te ervaar. Ek vertrou om julle binnekort weer by Rest a While te verwelkom.

Beste wense
Denise

Rest a While
Chantal V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal V

Fantastiese gasvryheid met warm atmosfeer van die kus.

Ek is bitter gelukkig om die diamant van 'n gastehuisie te ontdek het op ons reis na 'n trou destinasie toe. Denise het die oomblik wat ons gegroet is tot die oomblik waar ons vertrek het met die warmste gasvryheid verwelkom. Ons was teruggevat met die waarde wat ons ontvang het vir die spotgoedkoop prys wat ons betaal het. Doen jouself 'n guns en trek in by Rest a While jy sal nie verkeerd loop nie.

Rest a While se terugvoer

Hallo Chantal
Baie dankie vir jou mooi resensie. Rest a While is my passie-projek en ek doen dit nie vir die geld nie, eerder om mense gelukkig te sien en waarde vir geld te ervaar.
Ek vertrou om julle binnekort weer by Rest a While te kan ontvang.
Beste wense
Denise

Rest a While
Doreen G - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doreen G

Dit was baie lekker.

Met aankoms was ons goed ontvang. Baie vriendelik en gasvry. Ons sal definitief weer daar gaan bly. Uitstekende diens.

Rest a While se terugvoer

Baie dankie dat julle ons gekies vir julle verblyf. Ons hoop om julle binnekort weer by Rest a While te ontvang.

Groete

Rest a While
Cheryl H - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl H

Perfect for tranquility.

We were welcomed to the spotless and well equipped ground floor apartment by the lovely hostess and her husband. The fresh decor is tastefully chosen to create a very relaxed atmosphere where you can happily spend quiet time. It was a good place to stay and enjoy the surrounding area of Gansbaai. Highly recommend this little retreat for recharging the batteries and resting a while. Will definitely revisit.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Perfek vir rustigheid.

Ons is verwelkom by die vlekkelose en goed toegeruste woonstel op die grondverdieping deur die lieflike gasvrou en haar man. Die vars dekor is smaakvol gekies om 'n baie ontspanne atmosfeer te skep waar jy rustig tyd kan spandeer. Dit was 'n goeie plek om te bly en die omliggende area van Gansbaai te geniet. Beveel hierdie plekkie aan om die batterye te herlaai en 'n rukkie te rus. Sal beslis weer kom kuier.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Rest a While se terugvoer

Hi Dear Cheryl

Thank you for your kind review of Rest a While. Gerhard and I spoke at length about having had you as guests, which was an absolute pleasure. If all guests were to be like yourselves, managing Rest a While will be a breeze.

Look after yourself in England and come back safely. Greetings also to June and Terry.

Best wishes
Denise

Rest a While
Lee-anne A - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-anne A

Rustig om met vriende te verkeer.

Nice wegbreek plekkie om saam met jou vriende of familie te kuier.

Rest a While se terugvoer

Goeiedag Lee-anne,

Baie dankie vir jou resensie.

Groete
Denise

Rest a While
Antoinette D - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette D

Heerlike, rustige kuierplekkie.

Dit is 'n plekkie waar jy weer jouself kan vind. Mooi meubels, silwerskoon en baie verwelkomend.

Rest a While se terugvoer

Baie dankie. Ons hoop ons kan julle binnekort weer by Rest a While ontvang.

Groete

Rest a While
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ingangstraat 59, De Kelders, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAef7931d35b84cee545260eafb070e3d0857a9323479e142dabd0ab6f6e9244d6beb9836e3c00f255381ab55a8ecdec1337c5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 6 mense 93 5 1 5 59 Ingang Street De Kelders 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.561837 19.357301

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang