Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Rest a While

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ingangstraat 59, De Kelders, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Rest a While is in die rustige De Kelders tussen Stanford en Gansbaai geleë. Dié area is ideaal vir wynproe, walviskyk, haaihokduik, visvang, voetslaan en see-swem met pragtige see-uitsigte en is naby 'n natuurreservaat.

Dié enkelverdieping-woonstel is apart van die hoofhuis en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Die leefarea is oopplan en die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, stoof, oond, eetgerei en breekware. Die sitkamer het 'n TV met DStv-Premium en 2 opvou-slaapbanke ideaal vir 2 kinders.

Daar is 'n volledig toegeruste privaat braai-area buite met 'n tafel, bankies en braaitoerusting.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 2 Slaapkamers 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

2 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 100 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Leon R
Saam met vriende
5.0
Our host was super awesome and we had everything we needed. Lovely clean place with a braai area ideal for stayovers. Nothing more need...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Surita D
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike wegbreek vir paar dae. Vriendelik ontvang deur Denise. Ons het heerlik gebly. Dit is 'n baie mooi plek, goed ingerig, alles wat jy nodig het....
Sien meer
Des 2024
Elisma G
Besigheidsreis
5.0
Lovely accommodation; worth every cent. Denise was absolutely lovely and our team thoroughly enjoyed their stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Leon N
Gesin met klein kinders
5.0
Gerieflike kuierplek met alles wat ons kon benodig. Heerlike kuierplek saam met die kinders gewees. Vriendelik ontvang deur die eienaars.
Okt 2024
Bruce W
Gesin met klein kinders
5.0
Fantastic. It was a great pleasure.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Denise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 100

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Ingangstraat 59, De Kelders, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rest a While het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ingangstraat 59, De Kelders, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAef7931d35b84cee545260eafb070e3d0857a9323479e142dabd0ab6f6e9244d6beb9836e3c00f255381ab55a8ecdec1337c5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 6 mense 100 5 1 5 59 Ingang Street De Kelders 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.561837 19.357301

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789