Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rest a While

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ingangstraat 59, De Kelders, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Rest a While is in die bekoorlike kusdorpie De Kelders, tussen Stanford en Gansbaai geleë. Die area is bekend vir sy haaihokduik, wynproe, walviskyk, see-uitsigte, visvang, voetslaan en 'n aangrensende natuurreservaat.

Hierdie enkelverdiepingwoonstel is apart van die hoofhuis en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet.

Die leefarea is oopplan en die kombuis het 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n stoof, 'n oond en breekware en eetgerei. Die sitkamer het 'n TV met premium DStv-kanale en 2 opvoubare slaapbanke, ideaal vir 2 kinders. Gaste het ook toegang tot gratis WiFi.

Daar is 'n volledig toegeruste privaat braai-area buite met 'n tafel en bankies en braaitoerusting.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelslaapbank
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 93 resensies vir Rest a While
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Denise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 93

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Ingangstraat 59, De Kelders, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rest a While het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ingangstraat 59, De Kelders, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAef7931d35b84cee545260eafb070e3d0857a9323479e142dabd0ab6f6e9244d6beb9836e3c00f255381ab55a8ecdec1337c5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 6 mense 93 5 1 5 59 Ingang Street De Kelders 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.561837 19.357301

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang