Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rest-a-While Guest House

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 110 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Elvis S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Die verblyf het al ons verwagtinge oortref. Die ontvangs is warm en hartlik. Ons het ons verblyf baie geniet. Ons is hartlik en vriendelik ontvang en alles moontlik is gedoen om ons verblyf 'n besondere ervaring te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sune D
1 nag
5.0
Sep 2024

Lekker geslaap. Baie lekker gebly al was dit net 'n kort kuier gewees. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Parkering is net 'n probleem, veral met groter voertuie soos SUV. Die diens was uitstekend, baie vriendelik ontvang deur die Gastehuis bestuurder. Sue is baie vinnig en deeglik in dit wat sy doen. Die kamers was baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ingrid
Rest-a-While Guest House
Dankie vir jou terugvoering. Ons is bly dat jou verblyf by ons na wense was, en ja, die parkering is soms 'n probleem - veral met die groter voertuie. Jammer daaroor. Mooi dag vir jou.

Johann H
1 nag
5.0
Aug 2024

Fantastiese waarde vir geld. Heerlik! Wonderlike gasvrou en bestuur!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ingrid
Rest-a-While Guest House
Dankie vir jou positiewe resensie. Ons hoop ons sien jou weer hier een of ander tyd. Mooi dag vir jou.

Joanna B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Baie gerieflik, gasvry en netjies. Alles was gerieflik, netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ingrid
Rest-a-While Guest House
Baie dankie vir jou resensie. Dit was 'n plesier om julle te huisves. Kom gerus weer.

Dewald S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Fantasties. Het baie lekker gebly, area is rustig, goeie sekuriteit en waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvonne R
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Gemaklik en salig. Baie lekker. Skoon en netjies. Kan gebottelde water in die kamer sit en melk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ingrid
Rest-a-While Guest House
Ons is bly julle het julle verblyf by ons geniet. Kom gerus weer.

Herman C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Baie netjies, skoon, veilig, goed geleë en vriendelike diens en ontvangs. Die beste in 'n lang tyd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ingrid
Rest-a-While Guest House
Baie dankie vir jou positiewe resensie, Herman. Dit was lekker om julle te ontmoet en ons is bly dat julle jul verblyf by ons geniet het. Ons hoop ons sien julle weer een van die dae. Mooi bly.

Ivo W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

A very pleasant stay. Very restful, neighbourhood is quiet. No complaints.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ingrid
Rest-a-While Guest House
Baie dankie. Dit was lekker om jou te kon ontmoet en ons is bly dat jy jou verblyf hier geniet het. Ons sien uit daarna om jou weer hier te verwelkom.

Belinda J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Rustig. Baie netjies. Veilig. Vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ingrid
Rest-a-While Guest House
Baie dankie vir jou resensie, Belinda. Dit was lekker om julle hier te kon hê en ons hoop ons sien julle weer. Mooi dag vir jou.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ingrid Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 110

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R625
per nag (plek vir 1)
Vanaf
R625
per nag (plek vir 1)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buccaneer-straat 611, Elardus Park, Pretoria, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQhXO8u6yIhG5yzPJeZ8D436Prvx2L5Mk2IxtntlCKL0gmyfsrT?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R625 per nag (plek vir 1) 110 5 1 5 611 Buccaneer Street Elardus Park, Pretoria 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.832351 28.264961

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang