Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rest-a-While Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buccaneer-straat 611, Elardus Park, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Rest-a-While Guest House is in die oostelike voorstede van Pretoria geleë, naby die R21 vanaf OR Tambo Internasionale Lughawe, 47 km. Gaste het maklike toegang tot die N4 na die Krugerwildtuin/Panoramiese Roete en die N1-hoofweg na die Noorde. Neem asseblief kennis dat die verblyf hoofsaaklik vir transito-reisigers is wat 'n rustige verblyf verlang. Ons is nie 'n vermaaklikheids- of partytjieplek nie.

Die verblyf is ruim en smaakvol versier, ideaal vir privaat- en sakereisigers. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, 'n waaier of verwarmer of onder-matverhitting, tee- en koffiegeriewe, yskassie, gratis WiFi asook 'n platskerm-TV met DSTV se hotelpakket. Die kamers word daagliks skoongemaak. Gaste het ook toegang tot die seisoenale swembad en braaigeriewe. 'n Engelse of Kontinentale ontbyt is beskikbaar teen 'n ekstra koste.

Selfsorg is beperk tot die Ekonomiese Woonstel (Frangipani) en is nie vir enige van die ander kamers beskikbaar nie.

Ons bied gratis WiFi-toegang en privaat parkeerplek in 'n veilige area, beperk tot een motor per kamer. Ongelukkig kan ons nie troeteldiere akkommodeer nie.

Ons is naby Kloof Mediclinic en Pretoria Oos hospitaal, verskeie trou venues, Menlyn Arena / Casino, Moreleta Ouditorium, en natuurreservate. Ons is net 2,5 km vanaf Hoërskool Waterkloof en naby verskeie laerskole in die omgewing.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 110 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Elvis S
Gesin met tieners
5.0
Die verblyf het al ons verwagtinge oortref. Die ontvangs is warm en hartlik. Ons het ons verblyf baie geniet. Ons is hartlik en vriendelik ontvang en ...
Sien meer
Sep 2024
Sune D
5.0
Lekker geslaap. Baie lekker gebly al was dit net 'n kort kuier gewees. Baie dankie.
Sep 2024
Karin D
Saam met lewensmaat
5.0
Parkering is net 'n probleem, veral met groter voertuie soos SUV. Die diens was uitstekend, baie vriendelik ontvang deur die Gastehuis bestuurder. Sue...
Sien meer
Sep 2024
Johann H
5.0
Fantastiese waarde vir geld. Heerlik! Wonderlike gasvrou en bestuur!
Aug 2024
Joanna B
Gesin met klein kinders
5.0
Baie gerieflik, gasvry en netjies. Alles was gerieflik, netjies en skoon.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ingrid Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 110

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Buccaneer-straat 611, Elardus Park, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Gaste dink Rest-a-While Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buccaneer-straat 611, Elardus Park, Pretoria, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQhXO8u6yIhG5yzPJeZ8D436Prvx2L5Mk2IxtntlCKL0gmyfsrT?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 110 5 1 5 611 Buccaneer Street Elardus Park, Pretoria 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.832351 28.264961

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang