Rest-a-While Guest House
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Buccaneer-straat 611, Elardus Park, Pretoria, 0181, Gauteng
- Vanaf R625 per nag (plek vir 1)
Beskrywing
Rest-a-While is in Pretoria-Oos, naby die R21 net 47 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Gaste het maklike toegang tot die N4 na die Krugerwildtuin/ Panoramiese Roete en die N1 na die noorde. Die verblyf is hoofsaaklik geskik vir oornagreisigers. Dit is nie 'n vermaak- of partytjie-venue nie.
Die verblyf is ruim en smaakvol versier, en ideaal vir privaat- en sakereisigers. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, waaier/verwarmer en ondervloerse verhitting, koffie- en teemaakgeriewe, yskassie, gratis WiFi, en 'n TV met DStv se Hotelpakket. Die kamers word daagliks skoongemaak. Gaste het ook toegang tot 'n seisoenale swembad en braaigeriewe. Soggens word 'n Engelse ontbyt teen 'n ekstra koste voorgesit.
Slegs die Economy Woonstel (Frangipani) het selfsorggeriewe, wat nie in die ander kamers beskikbaar is nie.
Gratis WiFi en privaat parkeerplek in 'n veilige area is beskikbaar, maar is beperk tot 1 voertuig per kamer. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Die verblyf is naby die Kloof en Pretoria Oos Hospitaal, verskeie trou-venues, Menlyn Arena en Casino, Moreleta Auditorium, en natuurreservate. Hoërskool Waterkloof is net 2,5 km van die perseel af en daar is ook ander laerskole in die area.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wildritte
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
- Duits
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Kantoorgeriewe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Ingrid Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 110
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Buccaneer-straat 611, Elardus Park, Pretoria, 0181, Gauteng
- Gaste dink Rest-a-While Guest House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Elarduspark Pretoria-Oos Pretoria Gauteng
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 15 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Buccaneer-straat 611, Elardus Park, Pretoria, 0181, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang