Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rest and Sea Self-catering

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Shirley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 12 resensies vir Rest and Sea Self-catering
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Mada V - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mada V

Heerlik gekuier. Tuis gevoel. Alles perfek, skoon en netjies.

Lieflike plek, tot die fynste detail toegerus om gaste tuis te laat voel.

Rest and Sea Self-catering se terugvoer

Beste Mada, baie dankie vir jou pragtige resensie! Ons is so bly om te hoor dat jy heerlik gekuier het en by ons tuis gevoel het. Dit maak ons dag om te weet dat jy die fynste detail en netheid waardeer het. Beste wense met jou nuwe huis hier in Franskraal.

Rest and Sea Self-catering
Carlia S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlia S

Ek kom weer.

Fantastiese plekkie met alles wat jy nodig het. Pragtig gemeubileer, skoon, privaat, en the hostess was 'n great hostess.

Rest and Sea Self-catering se terugvoer

Hallo Carlia,

Baie dankie vir jou wonderlike 5-ster resensie! Ons is so bly om te hoor dat jy ons plekkie fantasties gevind het en dat jy al die nodige geriewe geniet het. Dit is heerlik om te weet dat jy die meubels, netheid, en privaatheid waardeer het.

Ons is ook bly dat jy tevrede was met die gasvryheid. Dit was 'n plesier om jou te huisves, en ons sien uit daarna om jou weer te verwelkom.

Rest and Sea Self-catering
Anja L - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anja L

Vyfster verblyf!

Dit is sowaar 'n pragtige plek! So mooi gemaak met kwaliteit afwerkings en sommer 'n paar ekstra bederfies ook. Hoewel die kombuisie ietwat klein is in vergelyking met die ruim kamers, het ons steeds alles kon doen wat nodig was. Die gasbraai en induksieplaat werk goed en mens het nie meer nodig nie. Die plek is lekker privaat, jy weet nie eers dat jy op dieselfde eiendom as die eienaars is nie. Ons kan die plekkie beslis aanbeveel! Sowaar vyfster verblyf!

Rest and Sea Self-catering se terugvoer

Hi Anja, baie dankie vir jou pragtige 5-ster resensie! Ons is verheug om te hoor dat jy die plek so mooi en van gehalte afwerkings gevind het, en dat die ekstra bederfies jou bly gemaak het. Ons waardeer jou begrip vir die grootte van die kombuisie en is bly dat jy steeds alles kon doen wat nodig was. Dit is wonderlik dat jy die gasbraai en induksieplaat nuttig gevind het. Ons waardeer ook jou positiewe opmerkings oor die privaatheid van die plek. Ons is bly dat jy 'n aangename en rustige verblyf gehad het. Dankie dat jy ons aanbeveel het! Ons hoop om jou binnekort weer te verwelkom.

Rest and Sea Self-catering
Madelyn L C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelyn L C

Was heerlik tuis.

Fantastiese plekkie. Skoon, netjies, topgehalte.

Rest and Sea Self-catering se terugvoer

Dit is wonderlik om te hoor dat jy jou verblyf by ons geniet het, Madelyn! Ons is baie bly dat jy die netheid en gehalte van ons akkommodasie waardeer het. Dankie vir jou positiewe terugvoer, en ons hoop om jou weer binnekort by Rest and Sea Self-catering te verwelkom!

Rest and Sea Self-catering
Derick J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derick J

Ontspannend en rustig.

Shirley en Mark is baie vriendelik. Skoon en netjiese eenheid waar 'n gesin van 4 lekker kan ontspan.

Rest and Sea Self-catering se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer, Derick! Ons is verheug om te hoor dat jy Rest and Sea 'n ontspannende en rustige wegbreekplek gevind het. Ons waardeer werklik jou vriendelike woorde oor ons vriendelikheid. Ons is verheug dat jou gesin van vier die skoon en netjiese eenheid geniet het, en ons is bly dat jy dit 'n gemaklike ruimte vir ontspanning gevind het.

Ons waardeer ook die boodskap wat op die swartbord geskryf is. Dit is ons plesier om daardie persoonlike aanraking te voeg om jou ervaring te verbeter.

Ons sien uit daarna om jou weer te gasheer vir 'n ander aangename verblyf!

Hartlike groete,
Shirley en Mark

Rest and Sea Self-catering
Nakkie S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nakkie S

Verblyf perfek en Franskraal mooi omgewing.

Baie lekker gebly. goed toegerus en baie netjies.

Rest and Sea Self-catering se terugvoer

Ons is bly om te hoor dat jou verblyf by Rest and Sea Self-catering perfek was en dat jy die Franskraal-omgewing geniet het. Dit is wonderlik om te hoor dat jy dit baie lekker gevind het en dat die eenheid goed toegerus en netjies was. Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, Nakkie. Ons waardeer dit opreg en sien uit daarna om jou weer hier te verwelkom!

Rest and Sea Self-catering
John Wesley B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
John Wesley B

Worst experience that I have ever had and I have all over the world.

An absolute nightmare. Booked 3 nights, left as early as we could after the first night. No view, unless you enjoy vibrocrete walls. Braai facilities are pathetic. They warn you about the no smoking or vaping policy but their restrictions are totally ridiculous. Not great to have to stand in the street for a smoke or a vape whilst trying to enjoy a braai on the world's smallest gas braai. Enjoying the first cup of coffee in the morning in the street was the deciding factor to depart.

Rest and Sea Self-catering se terugvoer

Thank you, John Wesley, for taking the time to share your feedback regarding your recent stay at Rest and Sea. I'm truly sorry to hear about your disappointing experience. Whilst I understand your concerns about the lack of view and the size of our braai facilities, I want to clarify that these aspects are accurately depicted in the images on our listing. We make every effort to provide comprehensive visuals of our accommodation so that guests can make informed decisions when booking. With regards to our smoking/vaping policy, it is implemented to ensure the comfort and well-being of all our guests. As non-smokers ourselves, we strive to maintain a clean and smoke-free environment for everyone. Our choice of a 2-plate gas BBQ is based on practicality, for Eskom load-shedding and to facilitate all types of weather and has proven sufficient for many families.

Rest and Sea Self-catering
Stephanie L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie L

Was baie lekker en plek is baie mooi.

Eienaars is baie vriendelik en het die ekstra myl gegaan.

Rest and Sea Self-catering se terugvoer

Thank you for taking the time to review Rest and Sea. We appreciate your 5* review and look forward to welcoming you and your lovely family back again in the future.

Rest and Sea Self-catering
Alten O - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alten O

Mark en Shirley is uitstekende gasheer en gasvrou.

Beslis ja, Mark en Shirley laat mens dadelik tuis voel. Ons is selfs op die eerste oggend bederf met 'n vars broodjie van 'n plaaslike bakker van Gansbaai wat Mark kom gee het.

Rest and Sea Self-catering se terugvoer

Thank you, Alten, for taking the time to review Rest and Sea self-catering. We appreciate your kind words about us being wonderful hosts and that you felt immediately welcome. Your lovely message left on the blackboard was also appreciated. You and your family are always welcome back. Kind regards, Shirley and Mark.

Rest and Sea Self-catering
Michelle L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle L

Skoon, netjies. Gasvry, vriendelik.

Dit was 'n wonderlike ervaring. Shirley en Mark was so vriendelik en gasvry. Sy het baie mooi instruksies op WhatsApp deurgegee en was baie vriendelik en hulpvaardig vir enige vrae. Ons was 4 wat daar gebly het vir 'n troue. Elke kamer het sy eie en suite-badkamer en spieëlkas. Die plek was uiters netjies, skoon en in puik kondisie. Hulle het soveel moeite gedoen met klein goedjies om ons welkom te laat voel; aankomsdag was 'n baie koue dag, en hulle het die kamers se paneelverwarmers voor die tyd aangesit, sodat die kamers heerlik aangenaam en warm was toe ons binnekom. Daar was vir elkeen 'n botteltjie water op sy bedkassie en sjokolades op die kussings. Sy het selfs vir ons 'n bottel wyn as welkomgeskenk gegee. Sekuriteit is puik; diefwering op die vensters en 'n alarm met beams in die aand om jou die gemoedsrus te gee vir 'n veilige nagrus. Ek sal enige tyd weer soontoe gaan, dit was heerlik, en sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Rest and Sea Self-catering se terugvoer

Thank you, Michelle, for the wonderful review and for appreciating all the special treats.
We really enjoyed hosting our exceptional guests, Michelle, Adriaan, Japie and Francis. They took great care of the apartment, leaving it in perfect condition, one would not have known that they had even been.

Rest and Sea Self-catering
Madeleine D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine D

Pragtig, rustig, gerieflik en n bederf!

Gasvryheid, pragtige dekor en meubels asook 'n wonderlike bad. Hulle het regtig die ekstra myl gegaan om ons te laat welkom voel. Al die verassings was spesiaal gewees, baie dankie!

Rest and Sea Self-catering se terugvoer

Thank you Madeleine for the lovely review, it is truly appreciated. You were excellent guests who left the accommodation in great condition and were very polite and respectful of our house rules and we will gladly accommodate you and your Mom again.

Rest and Sea Self-catering
Ria J - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria J

Baie gemaklik. Alles wat nodig is.

Baie lekker gekuier. Daar was alles wat nodig is.

Rest and Sea Self-catering se terugvoer

Thank you Theunis for your review. We always appreciate it when our guests take the time to share their experience with us.

Rest and Sea Self-catering
Vanaf R1 330
R1 330 R998
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 330
R1 330 R998
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roelandstraat 20, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5130feee3838e7ac402031349c0ddd2d31dc289f90ced1fd3583f1e4b9dae185e745f74bc23ff63dac491d4eb011369ea59b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 330 nouVanaf R998 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 20 Roeland Street Franskraal 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.6116888 19.3719204

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang