Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rest and Sea Self-catering

Langtermynverblyf-aanbod 50% af

Kry 50% af vir verblyf wat 25 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roelandstraat 20, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 680 R840 per nag (plek vir 4)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Rest and Sea skuil in die skilderagtige kusdorpie Franskraal en bied 'n pragtig ontwerpte selfsorg-toevlugsoord vir diegene wat ontspanning by die see soek. Met stylvolle interieurs, 'n verwelkomende atmosfeer en deurdagte geriewe, is dit jou perfekte tuiste weg van die huis.

Die verblyf beskik oor 2 elegant gemeubileerde slaapkamers met gemaklike slaapplek vir tot 4 gaste. Die hoofslaapkamer spog met 'n luukse koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 gemaklike driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak, wat privaatheid vir alle gaste verseker.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, ketel, koffiemaker, broodrooster, induksiebord, en, vir ononderbroke maaltydvoorbereiding tydens beurtkrag, 'n gasbord.

Daar is 'n platskerm-TV met Netflix in die sitarea. Gaste kry ook komplimentêre WiFi wat aan bly selfs tydens beurtkrag. Die patio het 'n gasbraai.

Doendinge in die omgewing sluit Fat Bike-uitstappies, plaaslike wynproeë en Maring Big 5-toere in.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Wassery naby
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Mada V
5.0
Heerlik gekuier. Tuis gevoel. Alles perfek, skoon en netjies. Lieflike plek, tot die fynste detail toegerus om gaste tuis te laat voel.
Sep 2024
Carlia S
Gesin met tieners
5.0
Ek kom weer. Fantastiese plekkie met alles wat jy nodig het. Pragtig gemeubileer, skoon, privaat, en the hostess was 'n great hostess.
Jul 2024
Anja L
Gesin met tieners
5.0
Vyfster verblyf! Dit is sowaar 'n pragtige plek! So mooi gemaak met kwaliteit afwerkings en sommer 'n paar ekstra bederfies ook. Hoewel die kombuisie ...
Sien meer
Jun 2024
Madelyn C
Saam met vriende
5.0
Was heerlik tuis. Fantastiese plekkie. Skoon, netjies, topgehalte.
Mrt 2024
Derick J
5.0
Ontspannend en rustig. Shirley en Mark is baie vriendelik. Skoon en netjiese eenheid waar 'n gesin van 4 lekker kan ontspan.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Shirley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Roelandstraat 20, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rest and Sea Self-catering het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 680
R 1 680 R 840
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 680
R 1 680 R 840
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roelandstraat 20, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf9ea0d732bec8e10ad473f8eaf14ab6a7c7a3abf943dbb02befc3204913c727ae8b671e07c3d408a10fe6c9c7a1a825110a3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 680 nouVanaf R840 per nag (plek vir 4) 13 5 1 5 20 Roeland Street Franskraal 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.6116888 19.3719204

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang