Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rest Assured

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Louise V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Skoon, netjies, veilig. Gasheer baie gaaf. Kan dit beslis aanbeveel. Alles was skoon en netjies. Veilige omgewing. Gasheer was baie vriendelik. Waarde vir geld. Ons sal beslis weer daar tuis gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Desire
Rest Assured
Baie dankie, Louise Ons sien uit vir julle volgende keer. Ek sal seker maak en bak die brood vroeg genoeg.

Lisa B
1 nag
5.0
Mei 2024

Baie geniet, sal vir seker mense verwys. Baie oulike plekkie en goed ingerig. Het my verblyf baie geniet. Gasvry en baie vriendelik. Het baie tuis gevoel en goeie sekuriteit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Desire
Rest Assured
Dankie, Lisa Ons het jou baie geniet

Adrie D
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Netjies, gemaklik en een van die min gevalle wat jy meer kry as wat jy verwag. Die akkommodasie het alles wat mens kan nodig kry en meer. Het heerlik geslaap en gebly. Baie netjies en die gasheer is baie vriendelik en het seker gemaak dat ek gemaklik is. Beslis waarde vir geld!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charndre M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jan 2024

Really great hosts and excellent accommodation with everything required. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Desire
Rest Assured
Thank you so much, Charndre. You have been a great guest as well. Very neat and tidy. You're welcome anytime.

Jenny D
Kort verblyf
5.0
Jul 2023

Very comfortable, covenient and enjoyable. The owner is very thoughtful and considerate towards her guests. Every convenience for guests is supplied. I would definitely recommend Rest Assured to others looking for a facility like this in the area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Desire
Rest Assured
Thanks Jenny. Much appreciated.

Handjie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2023

The place is safe and very clean and comfortable. However they should add the utensils in the kitchen. We had a wonderful stay with no disturbances.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Desire
Rest Assured
Goeiedag Handtjie Dankie vir terugvoer. Ons sal so maak.

Mari O
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Des 2023

Baie lekker gebly, sal beslis weer daar oorbly indien nodig. Mooi skoon en netjies, alles wat jy nodig het en meer. Gemaklike bed en duursame beddegoed. Parkering agter toe hek, 'n bonus. Warm water en elektrisiteit sonder 'load shedding'. Awesome! Waaier was 'n bonus want dit was baie warm!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
Desire
Rest Assured
Mari, thank you so much for your review. I appreciate it. Thank you.

Schalk V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2023

Baie vriendelike ontvangs. Lekker gebly in 'n rustige omgewing. Netjiese verblyf met alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

John M
Kort verblyf
4.0
Jun 2023

Baie lekker gebly. Die eenheid het geen diefwering of veiligheidsdeur nie. Lekker gebly, maar glad nie veilig gevoel nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
4.0
Desire
Rest Assured
Hi John Thank you for your feedback appreciate it. We haven’t had any burglaries in the last 12 years, the unit is secured with an alarm system controlled from my home. However thank you for the feedback.

Carol G
Kort verblyf
5.0
Des 2022

Rest Assured is a safe environment and the owners ensure you feel very welcome. Thank you. Security. Secure. Comfortable. All requirements are there. Owners. Very welcoming. Parking. Undercover parking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Desire Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R680
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R680
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sonneblom-laan 25, Weltevredenpark, Roodepoort, 1709, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0cf32dbda2ccf2acb5023be4278c608f57b613e1c437c2459058ca3f13d6881da8c6abff4c7c49dd3c7181febe7879563b84?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag (plek vir 2) 36 5 1 5 25 Sonneblom Avenue Weltevredenpark 1709 Gauteng 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -26.125821442262 27.92809033044

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang