Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rest Assured

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sonneblom-laan 25, Weltevredenpark, Roodepoort, 1709, Gauteng
  • Vanaf R680 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Rest Assured bied gerieflike verblyf in 'n privaat kothuis, op 'n residensiële perseel waar die eienaars ook woon. Rest Assured is in Weltevredenpark geleë, met maklike toegang tot winkels en eetplekke. Die kothuis is ideaal vir paartjies, sakereisigers, enkelreisigers of paartjies met jonger kinders.

Dié oopplan-kothuis het 'n dubbelbed, 'n aparte badkamer met 'n stort, en 'n kombuisie, sitarea en eetarea. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf, stoof en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Verder is daar 'n etenstafel, rusbank en 'n TV met sekere DStv-kanale. 'n Bykomende slaapbank is beskikbaar vir kinders. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, asook komplimentêre tee, koffie en melk. Die gebruik van die swembadarea kan vooraf gereël word.

Rest Assured is ideaal vir 'n ontspanne en veilige wegbreek met toegang tot klinieke, die Palm Court-winkelsentrum, Hillfox-winkelsentrum, Town Square-winkelsentrum, Constantia Office Park en Clearwater Mall.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad

Dienste

  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Ekstras

  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Louise V
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon, netjies, veilig. Gasheer baie gaaf. Kan dit beslis aanbeveel. Alles was skoon en netjies. Veilige omgewing. Gasheer was baie vriendelik. Waarde...
Sien meer
Jul 2024
Lisa B
5.0
Baie geniet, sal vir seker mense verwys. Baie oulike plekkie en goed ingerig. Het my verblyf baie geniet. Gasvry en baie vriendelik. Het baie tuis gev...
Sien meer
May 2024
Adrie D
5.0
Netjies, gemaklik en een van die min gevalle wat jy meer kry as wat jy verwag. Die akkommodasie het alles wat mens kan nodig kry en meer. Het heerlik ...
Sien meer
May 2024
Charndre M
Besigheidsreis
5.0
Really great hosts and excellent accommodation with everything required. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024
Jenny D
5.0
Very comfortable, covenient and enjoyable. The owner is very thoughtful and considerate towards her guests. Every convenience for guest...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Desire Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Sonneblom-laan 25, Weltevredenpark, Roodepoort, 1709, Gauteng
  • Gaste dink Rest Assured het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R680
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R680
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sonneblom-laan 25, Weltevredenpark, Roodepoort, 1709, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0cf32dbda2ccf2acb5023be4278c608f57b613e1c437c2459058ca3f13d6881da8c6abff4c7c49dd3c7181febe7879563b84?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag (plek vir 2) 36 5 1 5 25 Sonneblom Avenue Weltevredenpark 1709 Gauteng 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -26.125821442262 27.92809033044

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang